-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 57, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 040 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beausoleil is 'n gastehuis in Bonnievale in die Breederiviervallei. Dit bied 'n idilliese wegbreek met 'n romantiese, bekoorlike atmosfeer. Die omgewing is asemrowend met golwende heuwels, welige wingerde aan die voet van die majestueuse Langeberge.
Verblyf is beskikbaar in Die Pool View-kamer, Garden-kamer, Die Suite, Die Loft en Die Cottage met DStv, onbeperkte WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Pool View-kamer en die Garden-kamer is dieselfde en is elk geskik vir 2. Die Suite is ideaal vir 'n wittebrood of spesiale geleentheid. Die Loft is 'n oopplan-kothuis met 'n grasdak, privaat stoep en mooi uitsigte. Die Cottage is loopafstand van die Bonnievale-middedorp af, maar is tog afgesonder en net 100 m vanaf die Breederivier.
Op die perseel is daar 'n sitarea en ontbytkamer wat gerieflik en ruim is.
Dié unieke Cape Dutch House is langs die Breederivier en is sentraal geleë. Dit is prentjiemooi en bied 'n wegbreek uit die stad.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoofstraat 57, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Gaste dink Beausoleil het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bonnievale Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 57, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom