LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beautiful Brixton | LekkeSlaap
+12

Beautiful Brixton

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Barnesstraat 74, Brixton, 2019, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R330 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pragtige Brixton bied 'n rustige ateljeewoonstel op die eienaar se erf in Brixton - 'n ideale plek om te herlaai en veilig te voel. Dit is in die middel van geriewe, soos Wits Universiteit, UJ Universiteit, en naby Garden City Hospitaal, Helen Joseph en Milpark Hospitaal. Dit is ook om die draai van die SABC, Monash College en uitstekende inkopiesentrums.

Die knus ateljee het slaapplek vir 'n paartjie op 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.

Buite is daar 'n klein sitarea met 'n klein braai. Gaste het op versoek toegang tot die swembad en die tuin. Die ateljeewoonstel het parkeerplek vir 1 voertuig in 'n omheinde tuin. Die eienaar woon op die perseel, maar die ateljeewoonstel en die hoofhuis is apart en privaatheid word gerespekteer. Alle Covid-protokolle word nagekom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Barnesstraat 74, Brixton, 2019, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R330
per nag (plek vir 2)
Vanaf R330
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Barnesstraat 74, Brixton, 2019, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA025895e97a9071d7fa6f899f7f59bf0433aae688c9d01875b96bebc343bd492f78ec0400a914c3be347ae39a5d29becc088e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R330  per nag (plek vir 2) 74 Barnes Road Brixton 2019 Gauteng 086 999 0018 11:00-20:00 11:00 -26.192521982569 28.002337550926
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!