10% af Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Universitas Akkommodasie by Alkira | LekkeSlaap
+30
+30

Alkira

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R500 R450 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtzstraat 59, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Alkira is verblyf waar jy so tuis soos by jou eie huis voel in Bloemfontein. Kom geniet 'n rustige nagrus in pragtige en ruim kamers.

Daar is 2 verskillende selfsorg-eenhede en 'n eenheid sonder selfsorggeriewe. Paris bied 'n koningingrootte-bed en 'n pragtige, moderne en suite-badkamer met 'n stort. Volledige DStv en onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Arthur is baie ruim met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, 'n kombuisie, etenstafel en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die lugversorging en oop ruimte maak dit 'n uitstekende keuse. Volledige Dstv en onbeperkte WiFi is beskikbaar. Daar is 'n rookarea buite.

Edward is 'n lieflike enkelkamer met 'n en suite-badkamer, mikrogolfoond, yskas, DStv, onbeperkte WiFi en 'n rookarea buite.

Rook is verbode in al die kamers en veilige parkeerplek word voorsien.

Alkira is sowat 1,5 km vanaf die N1 en 1,3 km vanaf Kovsies geleë. 'n Klein winkelsentrum met 'n Spar, apteek, pizza-restaurant, drankwinkel, internetkafee, wassery, slaghuis en OTM's is stapafstand van die eenheid af. Hospitale soos Universitas, Netcare en MediClinic is ook naby. Die Waterfront en Mimosa Mall is naby.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 44 resensies vir Alkira
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Scholtzstraat 59, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Alkira het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R500
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
was R500
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
was R500
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtzstraat 59, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiODUxYjJhLTYzNGItNGVkMS1hMjEzLTA0ZDc2YWYyOGM5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 59 Scholtz street Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.120424602203 26.172417551279
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za