Bed & Spa
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 132 Ballito Village, Douglas Crowe Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Geleë in Ballito Village, bied Bed & Spa selfsorgverblyf ideaal vir paartjies of vriende, omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.
Die elegante woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte bed en 'n sauna. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort en toilet, en alle linne, badhanddoeke, badjasse en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetkamertafel vir 2 en 'n sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Skuifdeure maak oop na 'n balkon met 'n eetkamertafel en stoele, wat 'n ideale plek bied om saam maaltye te geniet.
Gaste het toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad, gimnasium, braai-area, restaurant op die perseel en veilige parkering. Ballito Junction Regional Mall is 1,7 km weg, terwyl Willard Beach 3,6 km van die eiendom af is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 132 Ballito Village, Douglas Crowe Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
132 Ballito Village, Douglas Crowe Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang