Bedoeldeland
8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 74 Honeysucker Drive, Kabeljous Gate, Gamtoos Mouth, 6360, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bedoeldeland is 'n knus selfsorg-vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Gamtoos Mouth. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle kan ontspan en alles kan geniet wat die omgewing bied.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed en 'n stapelbed het. Die derde slaapkamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n onderdakbraai-area, 'n patio met sitplek en 'n borrelbad geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite soos swem, visvang, kanovaart en branderplankry kan in die omgewing geniet word. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan in Jeffreysbaai geniet word, wat ongeveer 27 km weg is. Gqeberha (Port Elizabeth) is ongeveer 59 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 74 Honeysucker Drive, Kabeljous Gate, Gamtoos Mouth, 6360, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
74 Honeysucker Drive, Kabeljous Gate, Gamtoos Mouth, 6360, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang