LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bedrock Lodge | LekkeSlaap
+42

Bedrock Lodge

15 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Bedrock Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5
Erika L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die ontvangs by Bedrock Lodge was baie vriendelik en ons was opgegradeer vanaf die Blouhuis na 'n huis in Beach Road. Dit is 'n pragtige ou huis, maar kort 'n bietjie aandag. Dit het gereën die aand en die dak het heelwat plekke gelek en die gevolg was dat die krag 'n paar keer deur die nag afgegaan het. Die meubels is pragtig en die huis het 'n lieflike kuier atmosfeer. Was spyt ons het net een nag daar gespandeer.

Johan D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met vriende

Alles was in plek.

Baie gerieflik. Binne loopafstand van alles. Personeel was vriendelik en ontbyt is op kort kennis gereël. Plek is goed toegerus en beddens was goed.

Tobias C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tobias C

Aangenaam

Die hoofbadkamer se toilet se uitleg kan beter wees, dit is baie beknop en nou.

Cedric M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige besoek aan Port Nolloth.

Ons het in die Blue House"gebly - baie mooi en nietjiese 2-slaapkamerhuisie naby aan die see. Baie sentraal, ten volle toegerus vir selfsorg, vol DStv, lekker beddens. Sal definitief weer daar oornag indien ek in Port Nolloth is.

Charlene L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was lieflik met mooi oudhede, skoon en netjies.

Ons het heerlik gekuier. Die mense was uiters gasvry en behulpsaam. Hul het uit hul pad gegaan om ons wasgoed so vinnig moontlik te doen. Selfs hul ontbyt was smaaklik.

Marius V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en lekker gebly.

Goeie diens en baie vriendelik. Ontbit was baie lekker gewees.

Jonathan J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan J
Saam met vriende

Dit was lekker om weer in Port Nolloth te kon stop.

Baie vriendelike verwelkoming, die bly was aangenaam en skoon. Ek moet sê dat die bestuur en personeel het alles gedoen om ons te laat welkom voel. Ons het lekker gekuier.

Mariana P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana P
Besigheidsreis

Dit was fantasties om daar te bly!

Naby alles! Baie vriendelike mens!

Zilian E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zilian E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens, skoon en netjies. Stapafstand van see en winkels.

Braai-area by Matchboxie kort aandag.

Lorraine E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bedrock rock!

Veiligheid gee ek 99%, want die agterhek word nie gesluit nie toe kry ons ou nag-indringers. Advertensie op webtuiste is ook misleidend, want dit gee voor Bedrock is in McDougalls Bay, want ons het spesifiek plekkie daar gesoek. Ook se advertensie WiFi is beskikbaar maar toe nie. Behalwe misverstand oor ligging en WiFi was ons verblyf regtig baie heerlik! Kliëntediens ek gee 100%

Noleen K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noleen K
Gesin met klein kinders

Ons was goed ontvang. Vriendelike diens.

Sal weer die lodge besoek.

Mershlynn K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mershlynn K
Saam met vriende

Super!

Die Bedrock Lodge was baie lekker om by kuier. Die stowe by beide strandhuise kon net 1 plaat van gebruik gemaak word. Verder was die lodge baie gerieflik en het die pragtigste uitsig gehad. Al wat my gehinder het van ons kuier, die onbeleefde en onbeskofte ontvangs en houding van die bestuurder net omdat ons laat sou wees vir inkloktyd. Ek wil baie dankie se aan Zaretta Farmer wat ons ontvang het, baie vriendelik en spontane persoon.

Jaco P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Gesin met klein kinders

Oorslaap

Oorslaap met familie en kinders. Bedrock is aanbeveelbaar vir een aand. Die plek is relatief skoon. Enigste probleem is dat jy langs die straat moet parkeer.

Naomi V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi V
Saam met vriende

Net absoluut fabulous.

Jy kan letterlik jou oggendkoffie by die see staan en drink. Asem lekker seelug in. Die verblyf is skoon en by die see.

Gert K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs deurgereis Uitstekend vir oornag oppad na Richtersveld.

Goed toegeruste selfsorg.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 2, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63e45bd31bf789bdccf75ebaa33e3161a27344b22c30db714af4b787c067eb65b44966d4469828a3866f8642a8c3f6d7b8a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 2 Beach Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.254469095004 16.86843062647
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!