10% af Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Mrt 2020 tot 30 Apr 2020.
Berea Akkommodasie by Beechwood Apartment | LekkeSlaap
+14
+14

Beechwood Apartment

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R1 585 R1 427 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shuterweg 19, Bulwer, Berea, 4083, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beechwood Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Glenwood, Durban. Dis naby die strand, Musgrave Mall, Floridaweg in Morningside, uShaka Marine World, die ICC Durban Exhibition Centre en Moses Mabhida-stadion.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n oondjie en drieplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n beskutte balkon met 'n tafel, 4 stoele en ingeboude braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Beechwood Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Shuterweg 19, Bulwer, Berea, 4083, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 585
Vanaf R1 427
per nag (plek vir 4)
was R1 585
Vanaf R1 427
per nag (plek vir 4)
was R1 585
Vanaf R1 427
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shuterweg 19, Bulwer, Berea, 4083, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7NAVlJS7LbiW6zPK3KvIUinFiAEkuW6krew1cSdviVWAPAowV6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 585, nou Vanaf R1 427  per nag (plek vir 4) 19 Shuter Road Bulwer 4083 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -29.860439789471 30.99815841887
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za