LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beechwood Cottage | LekkeSlaap
+10

Beechwood Cottage

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 54 resensies vir Beechwood Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tineke M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek om oor te bly.

Goeie waarde vir geld, min mense en naby genoeg om al die besienswaardighede in die omgewing te sien.

Angelique W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf.

Ons het lekker gebly, die huisie het net vreeslik na muf geruik en het waterskade. Sal aanbeveel dat daarna omgesien word voordat dit weer uitgehuur word.

Beechwood Cottage's terugvoer

Dankie dat jy ons opmerksaam maak. Ons sal dadelik iets daaraan doen.

Beechwood Cottage
Henko W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henko W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect!

Beachwood Cottage is the perfect place to stay to explore the Oribi Gorge. Safe and secure, close to the viewpoints and full of information. Rooms were spic and span clean and kitchen well equipped. Wood to braai and charcoal were provided for, so we could choose how to braai. For us the perfect stay and great value for money!

Sue C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our short stay.

We felt welcome. Thank you.

Andries F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy wil hê.

As jy Oribi Gorgo wil besoek is die verblyf 'n moet.

Trevor M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor M
Gesin met klein kinders

Nice place, good people.

Pleasantly surprised at the friendliness of the owner. It was a good stay.

Jacques B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasgevoel en die eienaars is hulpvaardig en baie vriendelik.

Ons het Beechwood Cottage gekies omrede die hotel vol bespreek was. Ek is bitter bly ek het besluit op Beechwood. Die waarde vir geld is ongelooflik met goeie privaatheid, baie spasie en die eenheid is goed versorg en netjies.

Albert B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really enjoyed it.

Well equipped, clean and comfortable cottage. First time, drinking water and milk supplied ─ impressed! Loved the bath and scenic views. Central to all tourist attractions. Definitely recommended.

Rowan P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well worth the price.

Nice, clean place and it's safe, close to Oribi gorge and surrounding sites.

Susi A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susi A
Gesin met klein kinders

Wonderful affordable comfortable accommodation nearby several tourist spots.

Had a fantastic stay as a family with a small child. Very impressed with the furnishing and all the attention to detail. A huge bonus was the firewood which was delivered free of charge for the fire pit. The sunsets were incredible. Will happily recommend this place to friends. The flies were a bit irritating but a small price to pay for the beautiful horses on the property and the scenery.

Wilhelm W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, uiters netjies, volledig toegerus en vriendelike ontvangs.

'n Bestemming om vir seker te besoek!

Nonkanyiso N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonkanyiso N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place.

We were very happy with the treatment at Beechwood and the facilities during our stay. The cottage is great quality, both because of its comfortable and appropriate facilities. My highlight was their decoration of the house. It had that homely feel, except that it was a bit cold, but other then that we had a great stay.

Elizabeth D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D
Saam met vriende

Baie gerieflike, bekostigbare, goed toegeruste verblyf.

Ons is spyt dat ons net een nag hier kon vertoef op pad terug van vakansie. Mooiste omgewing met wonderlike gasvrye verblyf. Kom beslis weer! Dankie Brigitte.

Edrich T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edrich T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het 2 nagte gebly vir 'n troue by Lake Eland.

Beechwood Cottage het my verwagtinge oortref. Dis 'n pragtige plek met baie nuttige leërskare. Die kamers en geriewe is van 'n baie hoë standaard.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stayed 2 nights for a wedding at Lake Eland.

Beechwood Cottage exceeded my expectations. It's a beautiful location with very helpful hosts. The rooms and facilities are of a very high standard.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sylvia A - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia A
Gesin met tieners

Lovely space, well equipped and very friendly, helpful service.

This cottage is ideally located to some of the major areas of the Oribi Gorge. It was beautiful, clean, well equipped and very comfortable. The owners were very helpful and friendly. We enjoyed our stay here very much indeed.

Anrie N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

It is really a stunning place. Would really recommend it to any one.

Michelle M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met vriende

Beautiful and peaceful surroundings.

The place was immaculate. Bridgette was an awesome hostess. What you saw is what you got. Appreciated the things she did to make us comfortable.

Ian H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian H

Lovely venue, great hosts, very helpful.

We enjoyed the stay at this peaceful and well-equipped venue. The hosts were really helpful and went out of their way to help during a huge storm that left the area without electricity. It is a great place to use as a spring board into the gorge and we will return again. We do recommend the venue.

Devon G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devon G
Gesin met klein kinders

Lovely place well situated.

We enjoyed staying at Beechwood cottage with friends. There was charcoal for the braai and wood for the fire pit so we could sit up late and appreciate the surroundings.

Nancy M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy M
Saam met vriende

Awesome stay.

The accommodation was awesome, clean and convenient to all the necessary places we need to be, quiet and very clean. Everyone was polite. One point though, they need to cater to decoder that are PVR or Explora compatible. We came with our own and we couldn't connect it. Overall it was a beautiful stay.

Nozipho M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nozipho M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Miss it already.

The weather was bit of a letdown, but besides that, I have no complaints. A re-do is on the horizon. Thanks a lot to our host, very soft-spoken and kind.

Brian F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian F
Enkelreisiger

Relaxed farm atmosphere within Oribi.

Farm like atmosphere. Peaceful and quiet. Staff willing to assist. Property clean and well maintained. Only drawback of farm with horses are the persistent and painful flies.

Sarette N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette N
Saam met vriende

Lekker gebly by vriendelike, hulpvaardige gasvrou.

Bankbeddens in sitkamer is nie gemaklik nie - miskien vir kleuters onder 5 jaar!

Margaret D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret D
Saam met vriende

Excellant experience.

Great place to stay! A lovely cottage and friendly people.

Erna D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna D
Gesin met tieners

Dit was vir ons familie 'n wonderlike gemaklike week saam.

Dit was 'n perfekte ligging en heerlik om alles daar te hê wat mens nodig het. Wat ons familie baie getref het is ons baie laat na 'n baie lang pad die aand daar aangekom het en die woonplek het alles gehad om die volgende oggend te oorleef voor ons kon gaan inkopies doen. Die heerlike tuisgebakte beskuit was 'n wenner. Die lekkerste was as ons die middae moeg teruggekom het was ons plekkie pragtig skoon. Ons reis gereeld en dit is definitief een van die beter, gemaklike, goed toegeruste plekkies waar ek al gebly het. Ek kan die plekkie definitief aanbeveel, ons het heerlik gekuier en die gasvryheid van die eienaars was 'n riem onder die hart.

Natasha L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice spacious cottage and private.

See the stars.

Alisha L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha L
Gesin met klein kinders

Kids loved the horses.

Very quiet and peaceful, beautiful accommodation.

Etienne G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne G
Gesin met klein kinders

Gerieflik, ruim, netjies, vriendelike ontvangs en personeel, laat jou tuis voel.

Brigitte het ons vriendelik ontvang. Die verblyf was netjies en skoon met ons aankoms en is deurgaans so gehou deur personeel wat die eenheid daagliks kom diens het. Die omgewing is pragtig, rustig en veilig met genoeg ruimte vir die kleinspan. Sal dit beslis enige tyd aanbeveel. Die ligging is ideaal indien jy die Oribi Gorge area wil besoek maar effens ver, maar steeds binne trefafstand van die strande af (+-25km). Baie dankie aan Brigitte en Heinz vir 'n aangename tyd by Beechwood Cottage.

Douw V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Douw V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A most enjoyable few days.

It was most enjoyable but we are unable to be totally objective resulting from the adverse weather conditions which is beyond the control of anybody.

Grant M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant, peaceful place.

We found Beechwood Cottage, a friendly, peaceful place, conveniently situated near all the attractions at Oribi. The house is comfortable and clean and I have already recommended it to friends and family. Thanks to Brigette for a lovely stay.

Nico J - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J
Saam met vriende

Baie oulike blyplek.

Pragtige en netjiese blyplek op 'n plaas. Gasvrou doen verskriklik baie moeite om seker te maak die verblyf is gerieflik.

Hanli N - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli N
Gesin met klein kinders

Rustig en ontspannend.

Brigitte is 'n wonderlike gasvrou wat baie moeite doen. Die kothuis is geleë 25 km vanaf Shelly, weg van die lawaai van vakansiegangers. Die huis is netjies en skoon met alles wat jy nodig het - tot 'n wasmasjien. Dis ideaal vir bergfietsryers. Kan dit vir seker aanbeveel!

Chris N - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Enkelreisiger

Dit was 'n fantastiese, onvergeetlike vakansie!

Dit sal altyd 'n goeie herinnering wees. Baie dankie aan julle en die eienaars. Ek was beïndruk met my aankoms by Beechwood Cottage. Alles was netjies en skoon, en is so gehou gedurende my verblyf. Ek het heerlik gekuier en lekker uitgerus na 'n besige en stresvolle jaar. Dit het gevoel asof ek in my eie huis is. Die uitleg het nie veel verskil nie. Sal vir seker weer in die toekoms daar wil kuier.

Freddie G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie G
Saam met vriende

Baie sentraal geleë en naby aan alle besienswaardighede. Dit is ten volle toegerus met 'n braaier en braaihout .

Ons ligte is die aand deur weerlig uitgeslaan. Binne sekondes was die eienaars daar met kerse en het aangebied om vir ons kos te gee. Gelukkig het die ligte na 5 min aangekom.

Sphe C - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sphe C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay.

We had an awesome stay, always in the afternoon we came back to a clean and relaxing environment after a long day. They even provided us with the complimentary tickets to Eland Game Reserve, getting to observe amazing views of the Oribi. Thanks a lot to Brigitte for having us at her cottage.

Kumari M - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kumari M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cottage was extremely homely and afforded us a lot of privacy.

Perfect for a quiet weekend away from the stress of everyday. Just ensure you fill up your tank before settling in for the weekend.

Carina P - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina P
Saam met vriende

Amazing cottage with everything we needed.

Lovely cottage in the perfect location for what we needed. Very nice to have charcoal available to use. Cottage was very clean and very well equipped. We had a lovely stay!

Marina V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met vriende

Most enjoyable stay.

Best location for the places we wanted to visit.

Pieter B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en verwelkomend. Kan aanbeveel, selfs vir vier mense!

Met die eerste oogopslag was ons beïndruk met die woning. Dis wanneer jy van nader kyk en instap, wat mens onmiddellik gemaklik en tuis voel. Die eienaars is vreeslik vriendelik en tegemoedkomend. Daar is hout verskaf met braai "briquette" en self ook 'n vol bottel melk met ons aankoms. Die yskas is 'n behoorlike grootte en alles is baie skoon en netjies. Die woning is ook naby die Zipline en Oribi Gorge Hotel wat besienswaardighede het met heelwat dinge om te doen. Die enigste ding was dat ons nie besef het om ons eie DStv-dekodeerder te vat nie, maar op navraag het die eienaars aangedring om hulle s'n te gebruik. Ek kan nie wag om weer daarheen te gaan en die gasvryheid en rustigheid van Beachwood cottage te ervaar nie.

Izane C - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izane C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens dit was langer!

Baie aandag aan detail en gemak. 'n Pragtige groot bad en stort. Ideaal vir 'n rustige wegbreek of as basis om die omgewing te ontdek.

Jerusha C - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerusha C
Saam met vriende

We thorougly enjoyed our stay

It was awesome! The cottage exceeded my expectations.

Hilton R - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton R
Gesin met klein kinders

Goed toegeruste verblyf in 'n pragtige omgewing!

Definitief die geld werd. Het ongelukkig nooit die eienaar gesien nie en moes deur die werkers kommunikeeer wat nie altyd suksesvol was nie.

Mike S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mike S

My stay was quiet and restful.

Sien die sterre hieronder.

Dieter K - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and comfortable, Brigitte made us feel very welcome.

Our cottage was spacious, clean and very comfortable and is very conveniently situated, close to everything we wanted to experience in Oribi Gorge. The setting of Beechwood Cottage is peaceful and quiet. We look forward to staying there again at some time in the future.

Kobus V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met vriende

Rustig en verfrissend.

Ons het vir 5 dae by Brittige se Beechwood Cottage gebly. Die huis is baie mooi afgerond en het alles wat jy sal benodig. Al die pragtige en die avontuurlike aantreklikhede in die Oribi Gorge-omgewing is binne 20 minute se ry vanaf Beechwood Cottage. As jy 'n plekkie soek wat lekker rustig is waar jy kan ontspan, is Beechwood Cottage die antwoord.

Christo W - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W
Gesin met klein kinders

Peace and quiet. lovely.

Beechwood cottage is just the holiday accommodation that you are looking for. Peace and quiet. No rush from the busy towns. And the atmosphere is wonderful, it's if your home. The cottage is fully equipped with just about everything you could need. Thanks to the owners - Heinz and Bridget. We will definitely visit again.

Khanyisile S - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanyisile S
Gesin met klein kinders

Lovely

Good value for money, safe, and clean.

Sias M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias M

Great

A lovely place!

Matthew L - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really well equipped. Great location, close to the beach and the gorge.

Exceptional. The cottage is very well equipped, better than expected. Heinz and Brigitte were awesome hosts. Had a such a peaceful time. The cottage is nice and private away from the main entrance to the farm. Worth every cent we paid. Will definitely go back there again.

Chantel H - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent facilities at Beechwood Cottage.

I found Beechwood Cottage to be modern, well-equipped, extremely neat, tidy and clean! It is tastefully decorated and the kitchen is well equipped. The bathrooms are a pleasure to use. I was absolutely pleased at having the full DStv bouquet on offer as well, as we were able to watch some Currie Cup rugby after a long day in the Oribi Gorge and Lake Eland. It was a pleasure to stay at Beechwood and I would highly recommend it to other people.

Helen G - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen G
Gesin met klein kinders

Lovely place

Wish we could have stayed longer!

Charl W - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charl W
Gesin met tieners

Wonderful and tranquil

Very enjoyable. The rooms are very modern, clean, and service was friendly. They are very close to nature. A good way to rest and wind-down.

Magriet L - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Dit was goedtoegeruste verblyf in 'n rustige, mooi omgewing.

Ester G - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ester G
Saam met vriende

Tranquil enviroment, well equiped facility (even bug spray :) )

It is a beautiful place, homey, ideal to get rest and peace. Loved the horses and dogs. Secure with electric fencing, full DStv. Pleasantly surprised to find body wash and soap provided. Boma and outdoor stoep stimulated hours of conversation time. Very thoughtful host, even firewood and charcoal were provided.

Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairacres Plaas, Oribi woonstelle, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhNzZmYzA1LWIwMTMtNGEyNS1hNjc1LTViNzQ2MzNlNjgzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 6 persone) 54 5 1 5 Fairacres Farm Oribi Flats 4240 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.661067889117 30.320642888546
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!