Beechwood Guesthouse @ 21 Shuter Road

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Beechwood Guesthouse @ 21 Shuter Road is in Berea, ’n bult bokant Durban in KwaZulu-Natal geleë. Die area is lekker naby die strand, Musgrave Mall, Florida-weg in Morningside, uShaka Marine World, die ICC Durban Exhibition Centre en Moses Mabhida Stadion in Durban.

Daar is 5 groot gastekamers en ’n kothuis, en elkeen is individueel gemeubileer en versier. Elke gastekamer het lugversorging en 2 enkelbeddens, ’n en suite-badkamer met ’n stort, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kothuis is op die grondverdieping en het ’n dubbelbed, en suite-badkamer met ’n stort, ’n mikrogolfoond, yskassie, opwasarea, lugversorging en ’n TV met sekere DStv-kanale.

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Beechwood Guesthouse @ 21 Shuter Road gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R610 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za