Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beefwood Guesthouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beefwood-weg 8, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beefwood Guesthouse is 'n selfsorg-strandhuis op 'n privaat eiendom van 4000 m² met 'n see-uitsig. Die huis bied oorgenoeg spasie om ver van die gejaag van die stad te ontspan. Dis 'n fantastiese vakansiebestemming vir gesinne en vriende.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n onderdakdek met 'n piekniekbankie en braaigeriewe. Langs die dek is daar 'n beskutte kroeg en stoep waar gaste na 'n dag op die strand met 'n drankie kan ontspan. Die groot tuin het 'n boomhuis vir kinders om in te speel.

Die bestuurders woon in 'n aparte kothuis op dieselfde perseel en is beskikbaar indien gaste iets nodig het.

Geniet sorgvrye dae met 'n pragtige uitsig en die klank van branders wat in die agtergrond breek. Gaste kan ook in die groot tuin met 'n ryk voëllewe ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Beefwood Guesthouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Beefwood Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Beefwood-weg 8, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beefwood Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beefwood-weg 8, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77f4bc394897e272440be3b1fa6281970543de09608739a303a9e996c7dc033ae5488fc17df84244bd07e03a2f17c24c76e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 8 Beefwood Road Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.382917129423 30.693526409262
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem