Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alante Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inyoni-singel 17 - 19, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alante Lodge is 'n B&B wat uit twee gekombineerde eiendomme bestaan en in Amanzimtoti geleë is. Daar is ook 'n restaurant en kroeg op die perseel.

Sommige van ons kamers het see-uitsigte en ander het nie. Elke kamer het 'n TV met DStv wat gedeel word, lugversorging, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe. Kamers word daagliks skoongemaak en linne en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot sondekke en 2 swembad-areas. WiFi is ook beskikbaar.

Ons restaurant berei heerlike tuisgemaakte maaltye voor, en ons vriendelike kroegpersoneel en kelners sal jou dadelik laat tuis voel. Die Aandete-spyskaart is 'n volledige a la carte-spyskaart met verskeie keuses. Ons standaard ontbyt is ingesluit by jou tarief.

Alante Lodge is sentraal geleë ten opsigte van al die doendinge in die omgewing: strande, branderplankry, gholfbane, diepseevisvang, Croc World, Funland, Splash Water World, verskeie restaurante en die Galleria Shopping Mall (3 km van ons af). Vir dié wat verder wil verken is ons binne 6 km vanaf Toti se hoofstrand en verskeie winkels. Gaan ry perd op die strand of onderneem 'n uitstappie na uShaka Marine World. Die N2-hoofweg, South Coast Sakesentrum, Mobeni, Prospecton en Jacobs is maklik bereikbaar van hier af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 99 resensies vir Alante Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Jaar gelys 12

Ligging

  • Inyoni-singel 17 - 19, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Alante Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 010
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inyoni-singel 17 - 19, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATDvYhiRdgJa00ltWa9dvdzHmixGuJatC9l5RbaVimiq79D9G0H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 17 - 19 Inyoni Crescent Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.043413052621 30.893436670303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem