Amanzimtoti Akkommodasie by Alante Lodge | LekkeSlaap
+70

Alante Lodge

Gastehuis
Ruin Standaardkamer
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n sitarea, klein eetarea, dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie, TV met DStv, linne, badhanddoeke en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Aandete, middagete, versnaperinge en drankies is ekstra. 'n Wasgoeddiens is op versoek ekstra. Gaste word versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Van toepassing op sake- en vakansiebesprekings:
'n Nie-terugbetaalbare deposito van 50% word vereis wat binne 48 uur nadat jy die kwotasie ontvang, betaal moet word om jou bespreking te bevestig.
Die balans van jou deposito word 14 dae voor die inklokdatum vereis, tensy anders afgespreek.
Indien die bespreking minder as 14 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal enige deposito's of voorafbetaalde bedrae verbeur word.
Indien die bespreking minder as 7 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal enige deposito's of voorafbetaalde bedrae verbeur word.
Ons het die reg om 'n groepbespreking te kanselleer indien die balans (of die totale prys van die bespreking) nie teen die betaaldatum betaal is nie.
'n Administrasiefooi van R300 word van terugbetalings afgetrek.
Terugbetalings kan tot 14 dae neem.
Slegs gaste wat by die kwotasie ingesluit is, word toegelaat.
Indien jy gaste kry, stel eers ontvangs in kennis. Gaste moet eers by ontvangs aanmeld en die gaste-inklokboek teken. Gaste moet voor 22:00 die perseel verlaat. Ons het die reg om toegang tot ons perseel te weier.
Indien jy ekstra gaste het, ander as dié wat betaal het, sal jy 'n fooi moet betaal.
Fooi vir verlore sleutels of afstandbeheer is R350.
Geen koelhouers, drank of maaltye word op die perseel toegelaat nie. Ons het nie selfsorg-eenhede nie en laat dit nie toe nie, aangesien ons 'n kroeg en restaurant op die perseel het.
Ons vereis 'n lys van al die gaste se name en ID-dokumente tenminste 7 weeksdae voor die inklokdatum.
Let asb. daarop dat indien ons nie die deposito ontvang wanneer die bespreking bevestig word nie, die bespreking gekanselleer sal word.

Addisionele inligting:
Kopie van ID-boek

Inkloktyd/Aankoms en Uitkloktyd/Vertrek:
Tensy anders afgespreek is die volgende tye van toepassing
Inklok: tussen 14:00 en 21:30
Uitklok: nie later as 10:00

Addisionele Inligting:
Ontvangs maak 07:00 oop
Ontvangs maak 22:00 toe

Standaard-sakpaskamer
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie, TV met DStv, linne, badhanddoeke en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid

Seefront Standaard-sakpaskamer
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie, TV met DStv, linne, badhanddoeke en tee- en koffiemaakgeriewe.

Standaard-sakpaskamer met 2 enkelbeddens
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie, TV met DStv, linne, badhanddoeke en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Standaard-seefrontkamer
Vanaf R1 230
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging, tee en koffie, 'n yskassie, TV met DStv, linne en handdoeke. Dit het 'n lieflike see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Aandete, middagete, versnaperinge en drankies is ekstra. 'n Wasgoeddiens is op versoek ekstra. Gaste word versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Van toepassing op sake- en vakansiebesprekings:
'n Nie-terugbetaalbare deposito van 50% word vereis wat binne 48 uur nadat jy die kwotasie ontvang, betaal moet word om jou bespreking te bevestig.
Die balans van jou deposito word 14 dae voor die inklokdatum vereis, tensy anders afgespreek.
Indien die bespreking minder as 14 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal enige deposito's of voorafbetaalde bedrae verbeur word.
Indien die bespreking minder as 7 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal enige deposito's of voorafbetaalde bedrae verbeur word.
Ons het die reg om 'n groepbespreking te kanselleer indien die balans (of die totale prys van die bespreking) nie teen die betaaldatum betaal is nie.
'n Administrasiefooi van R300 word van terugbetalings afgetrek.
Terugbetalings kan tot 14 dae neem.
Slegs gaste wat by die kwotasie ingesluit is, word toegelaat.
Indien jy gaste kry, stel eers ontvangs in kennis. Gaste moet eers by ontvangs aanmeld en die gaste-inklokboek teken. Gaste moet voor 22:00 die perseel verlaat. Ons het die reg om toegang tot ons perseel te weier.
Indien jy ekstra gaste het, ander as dié wat betaal het, sal jy 'n fooi moet betaal.
Fooi vir verlore sleutels of afstandbeheer is R350.
Geen koelhouers, drank of maaltye word op die perseel toegelaat nie. Ons het nie selfsorg-eenhede nie en laat dit nie toe nie, aangesien ons 'n kroeg en restaurant op die perseel het.
Ons vereis 'n lys van al die gaste se name en ID-dokumente tenminste 7 weeksdae voor die inklokdatum.
Let asb. daarop dat indien ons nie die deposito ontvang wanneer die bespreking bevestig word nie, die bespreking gekanselleer sal word.

Addisionele inligting:
Kopie van ID-boek

Inkloktyd/Aankoms en Uitkloktyd/Vertrek:
Tensy anders afgespreek is die volgende tye van toepassing
Inklok: tussen 14:00 en 21:30
Uitklok: nie later as 10:00

Addisionele Inligting:
Ontvangs maak 07:00 oop
Ontvangs maak 22:00 toe

Seefront-gesinskamer
Vanaf R1 880
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 2 kamers; die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie, TV met DStv, linne, badhanddoeke en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Aandete, middagete, versnaperinge en drankies is ekstra. 'n Wasgoeddiens is op versoek ekstra. Gaste word versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Van toepassing op sake- en vakansiebesprekings:
'n Nie-terugbetaalbare deposito van 50% word vereis wat binne 48 uur nadat jy die kwotasie ontvang, betaal moet word om jou bespreking te bevestig.
Die balans van jou deposito word 14 dae voor die inklokdatum vereis, tensy anders afgespreek.
Indien die bespreking minder as 14 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal enige deposito's of voorafbetaalde bedrae verbeur word.
Indien die bespreking minder as 7 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal enige deposito's of voorafbetaalde bedrae verbeur word.
Ons het die reg om 'n groepbespreking te kanselleer indien die balans (of die totale prys van die bespreking) nie teen die betaaldatum betaal is nie.
'n Administrasiefooi van R300 word van terugbetalings afgetrek.
Terugbetalings kan tot 14 dae neem.
Slegs gaste wat by die kwotasie ingesluit is, word toegelaat.
Indien jy gaste kry, stel eers ontvangs in kennis. Gaste moet eers by ontvangs aanmeld en die gaste-inklokboek teken. Gaste moet voor 22:00 die perseel verlaat. Ons het die reg om toegang tot ons perseel te weier.
Indien jy ekstra gaste het, ander as dié wat betaal het, sal jy 'n fooi moet betaal.
Fooi vir verlore sleutels of afstandbeheer is R350.
Geen koelhouers, drank of maaltye word op die perseel toegelaat nie. Ons het nie selfsorg-eenhede nie en laat dit nie toe nie, aangesien ons 'n kroeg en restaurant op die perseel het.
Ons vereis 'n lys van al die gaste se name en ID-dokumente tenminste 7 weeksdae voor die inklokdatum.
Let asb. daarop dat indien ons nie die deposito ontvang wanneer die bespreking bevestig word nie, die bespreking gekanselleer sal word.

Addisionele inligting:
Kopie van ID-boek

Inkloktyd/Aankoms en Uitkloktyd/Vertrek:
Tensy anders afgespreek is die volgende tye van toepassing
Inklok: tussen 14:00 en 21:30
Uitklok: nie later as 10:00

Addisionele Inligting:
Ontvangs maak 07:00 oop
Ontvangs maak 22:00 toe

Standaardgesinskamer
Vanaf R1 880
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 'n klein sitarea, koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie, TV met DStv, linne, badhanddoeke en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Aandete, middagete, versnaperinge en drankies is ekstra. 'n Wasgoeddiens is op versoek ekstra. Gaste word versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Van toepassing op sake- en vakansiebesprekings:
'n Nie-terugbetaalbare deposito van 50% word vereis wat binne 48 uur nadat jy die kwotasie ontvang, betaal moet word om jou bespreking te bevestig.
Die balans van jou deposito word 14 dae voor die inklokdatum vereis, tensy anders afgespreek.
Indien die bespreking minder as 14 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal enige deposito's of voorafbetaalde bedrae verbeur word.
Indien die bespreking minder as 7 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal enige deposito's of voorafbetaalde bedrae verbeur word.
Ons het die reg om 'n groepbespreking te kanselleer indien die balans (of die totale prys van die bespreking) nie teen die betaaldatum betaal is nie.
'n Administrasiefooi van R300 word van terugbetalings afgetrek.
Terugbetalings kan tot 14 dae neem.
Slegs gaste wat by die kwotasie ingesluit is, word toegelaat.
Indien jy gaste kry, stel eers ontvangs in kennis. Gaste moet eers by ontvangs aanmeld en die gaste-inklokboek teken. Gaste moet voor 22:00 die perseel verlaat. Ons het die reg om toegang tot ons perseel te weier.
Indien jy ekstra gaste het, ander as dié wat betaal het, sal jy 'n fooi moet betaal.
Fooi vir verlore sleutels of afstandbeheer is R350.
Geen koelhouers, drank of maaltye word op die perseel toegelaat nie. Ons het nie selfsorg-eenhede nie en laat dit nie toe nie, aangesien ons 'n kroeg en restaurant op die perseel het.
Ons vereis 'n lys van al die gaste se name en ID-dokumente tenminste 7 weeksdae voor die inklokdatum.
Let asb. daarop dat indien ons nie die deposito ontvang wanneer die bespreking bevestig word nie, die bespreking gekanselleer sal word.

Addisionele inligting:
Kopie van ID-boek

Inkloktyd/Aankoms en Uitkloktyd/Vertrek:
Tensy anders afgespreek is die volgende tye van toepassing
Inklok: tussen 14:00 en 21:30
Uitklok: nie later as 10:00

Addisionele Inligting:
Ontvangs maak 07:00 oop
Ontvangs maak 22:00 toe

Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inyoni-singel 17 - 19, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATDvYhiRdgJa00ltWa9dvdzHmixGuJatC9l5RbaVimiq79D9G0H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R960  per nag (vir 2 persone) 78 5 1 5 17 - 19 Inyoni Crescent Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.043413052621 30.893436670303
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za