Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beira Mar 8

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Beira Mar 8
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Elsjé H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsjé H
Saam met vriende

Rustig. Veilig. Gemaklik.

Heerlik. Ideaal vir gesin met kinders wat buite op grasperk kan speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beira Mar 8 se terugvoer

Good day Elsje,
Thank you for sharing your holiday experience with us and giving your stay a great rating!
Kind regards,
Just Property Margate

Beira Mar 8
Ntokozo M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntokozo M
Saam met vriende

Best place ever.

Me and my friends enjoyed our weekend staying at the best apartment ever. Beira Mar 8 is the clean and secure place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, veilig en loop afstand van die strand af.

Ons het as gesin gaan vakansie hou. Dit was die perfekte tuiste. Ons was loop afstand van die hoof strand af, daar is veilige parkering met 'n motorhuis. Die huis was veilig met veiligheidshekke en diefwering voor al die vensters. Ons sal Beira Mar 8 aanbeveel vir groter gesinne soos ons self. Ons is 7 mense, 2 volwassenes en 5 kinders. Ons sal net 'n kluis wat kan sluit en dakwaaiers in al die vertrekke aanbeveel aangesien die kluis nie kon oopsluit nie en daar was net 'n dak waaier in die sitkamer en hoofslaapkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Chantelle S

Baie teleurgesteld in die plek.

Ons was baie ongelukkig met die plek. Die plek was vuil gewees en die kombuis het net breekware vir 5 en nie 8 mense soos wat geadverteer is nie. Slegs een laken per bed en geen badhanddoeke nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xolile G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xolile G
Saam met vriende

Everything was above board and we really enjoyed our stay there.

Location of the venue was suitable for us as it was closer to the event. We would definitely visit again. The place was very affordable, clean, has open space to accommodate visitors and well located next to the beach and mall for shopping

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nompumelelo M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nompumelelo M
Saam met vriende

The place is great. Lovely atmosphere.

Looking forward to our next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R805
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R805
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R805
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 72, St Michael's on Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9288096862b3ab0398947de6bf57234f24831f3d229f9d7acb4bd042005e37e55ede466544341c35e282a6d31011c56222c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 72 Colin Street St Michael's on Sea 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.831756 30.396984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem