Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beka Idube

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Coralezet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir Beka Idube
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lauretta D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauretta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf. Goed toegerus. Warm swembad was 'n wenner.

Lieflike rustige verblyf. Lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

So bly julle het dit geniet, kom kuier asb. weer!

Beka Idube
Stoffel G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit en uit die moeite werd.

As jy wil rus is dit die plek. Warm water en 'n klein swembad maak dit die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

So bly julle het dit geniet, kom kuier gerus weer! Altyd lekker om julle te ontvang!

Beka Idube
Elaine B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker gerus en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

Hallo Elaine, so dankbaar julle het dit geniet en kon darem rus, ten spyte van die uitdagings! Kom kuier asb weer ☺

Beka Idube
Kayleigh V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kayleigh V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and quiet. A wonderful stay.

The hosts were incredibly accommodating and the accommodation was fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

Thank you for the good review, so happy you liked our place. We love it and are so happy to share with our guests. We hope to see you again very soon. ☺

Beka Idube
Linda C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons was hartlik verwelkom, ons was bederf met Zebras en rooibokke naby die kamp. Ons rustigheid was ongelukkig van korte duur en moes die hele Saterdag en Sondagaand na ons buurman se harde musiek luister. Dié het weer die Maandagoggend net voor 6 voortgeduur. Andersins het ons dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

Hallo Linda,
So jammer oor die lawaai. Ek kan steeds nie glo dat hierdie buurman so ongelooflik selfsugtig kan wees nie. Dit het die rustigheid in die hele vallei versteur en ten spyte van verskeie pleidooie, het hy doodeenvoudig 'n dowe oor gegooi.
Die enigste positief in hierdie situasie is dat hy uit verskeie oorde klagtes ontvang het.
Nogmaals jammer vir die harde musiek.
Beka Idube

Beka Idube
Reese L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reese L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money.

We will most definitely return! Tranquillity!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

So happy you enjoyed your stay, Reese. We are looking forward to next time.

Beka Idube
Lourens B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooglik lekker gebly.

ONs was baie vriendelik verwelkom en alles was mooi en skoon. Dis 'n baie lekker plek vir 'n vinnige wegbreuk. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet Lourens. Dit is bedoel vir 'n vinnige wegbreek met kans om jou batterye te herlaai.
Kom kuier asb weer vir ons.

Beka Idube
Willem J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Willem J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Dis te duur vir wat daar is om te doen maar baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

Ons is hoofsaaklik ingestel op ontspanning, meeste van ons gaste soek net 'n rustige atmosfeer waar hulle kan ontlaai en vergeet van die week se gejaag. As jy 'n aktiwiteit kon aanbeveel, laat weet ons wat jy graag wou doen.

Beka Idube
Suzanne G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker kuier.

Pragtig en privaat. Swembad se water was heerlik en die kamer skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
René V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Verblyf was heerlik. Ligging uitstekend. Alles wat benodig word, was beskikbaar. Verseker 'n wegbreek moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

So bly julle het dit geniet, altyd lekker om positiewe terugvoer te kry. Ons hoop julle kom kuier weer hier by ons.

Beka Idube
Ronel M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place! We had such a wonderful time, we will definitely be going again!

We stayed in Bushbaby camp. The tented camp is very spacious and modern inside. We had a nice open view of the bushveld where the animals come to eat and pass by. It is situated in such a way that you have your privacy and is very peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

So happy you enjoyed your stay. I love it when our guests enjoy their stay. Please come again!

Beka Idube
Gert O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek om te ontspan en omliggende plekke en dorpe te besoek.

Fantasiese plek! Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker. Heerlik gerus en baie privaat. Tweede wittebrood. Battery gelaai vir 'n lang tyd.

Waarde vir geld. Rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

Fantasties, altyd lekker om te hoor. Sodra daardie battery weer begin pla, kom laai weer by ons.

Beka Idube
Andre D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We needed a short break to celebrate our anniversary in.

Absolutely stunning! Linda and I are rather 'critical', but this place we loved and we really have nothing to complain about, except that we had to leave! The hosts were lovely people who engaged with us often. We met their dogs and were blown away by their discipline, especially Mila. The heated splash pool just completed our experience. We are already plotting our next escape to Beka Idube.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dina C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en privaatheid in die bos.

Ons het ons kuier by Beka Idube baie geniet! Die privaatheid wat die eenheid gebied het saam met ons eie swembad en braaigeriewe was vir ons 'n groot bonus. As jy tyd alleen saam jou maat en goeie boek wil spandeer is dit die ideale plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakkie P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy op soek is na sielerus en net weer te kan asemhaal is Beka Idube die perfekte plek. Hoor weer die voëls in die oggend en die geroep van die jakkalse in die nag. Wanneer laas het ons die sterreprag in die nag so skoon beleef!

Ons sal enige tyd weer Beka Idube besoek. Dit was die rustigheid vanself. Daar kan mens die stilte weer hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

Baie dankie Jakkie. Bly julle het lekker het die natuur geniet, dit bly vir ons ook baie spesiaal! Ons kyk uit na julle volgende kuier.

Beka Idube
Annelize V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Net wat nodig is om batterye te herlaai.

Voel of mens ver weg is van als, maar eintlik ideaal geleë. Van waar jy inkom by hek is mense vriendelik. Heerlik ontspan. Baie goed toegerus, netjies en skoon. Dankie julle, sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

Baie dankie Annelize, lekker om te hoor julle het goed ontspan. Ons kyk uit na volgende keer!

Beka Idube
Loraine S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a wonderful, really chilled weekend surrounded by the bush.

Fully recommend Beka Idube if you wish to get away from it all. The permanent tents are very spacious with the luxury of a king-size bed and a heated (if you wish) plunge pool. All you have to take is your food and the little extras given on the list. We were well informed and the communication post-booking was very good, making us feel welcome. Chris is a good host willing to share his knowledge, if you want to listen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en alles is perfek. Coralezet en Chris se vriendelikheid en hulpvaardigheid is absoluut fantasties. Die Jacuzzi was 'n wenner. Sal enige tyd aanbeveel.

Baie lekker gebly by Beka Idube. Alles was netjies en perfek en baie rustig. Die naweek wat ons daar was het gevoel of ons 2 weke met vakansies was. Die Jacuzzi was 'n wenner. Klippies en Montie wat elke dag vir ons kom kuier het, was baie spesiaal. Sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

Altyd lekker om terugvoer te kry, positiewe kommentaar net soveel lekkerder. Baie dankie, ons kyk uit na die volgende kuier.

Beka Idube
Valencia M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valencia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut ongelooflik!

Mees romantiese wegbreekplekkie in Gauteng, beter gaan mens nie sommer kry nie. Ons het die naweek baie geniet, dis 'n moet vir enige paartjie om bietjie weg te kom uit die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

So baie bly julle het dit geniet. Kom kuier asb weer!

Beka Idube
Bruce Simbarashe M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce Simbarashe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worth every Rand spent.

The tent was warm. Fire-heated pool kept the cold temperatures at bay. We had a good laugh with the host ─ Zebras aren't striped in black and white at close range.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan Hendrik B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik! Kan dit aanbeveel vir ieder en elk.

Dit is die mooiste, skoonste verblyf! Lekker in die natuur en die tent het mens so vry laat voel en die warm, privaat swembadjie was 'n groot bonus. Julle is tops, sal weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en vriendelike diens.

Ek sal die plek hoogs aanbeveel, vir n kort naweek weg. Sal weer gaan. Wens net vir 'n bietjie meer diere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

Baie dankie, ons kyk uit na julle volgende besoek.
Weens die ernstige droogte wat ons ondervind en die stremming waaronder die weiding is, is ons genoodsaak om die dieregetalle te verminder. Hopelik kan dit reggestel word sodra die reënval weer normaal is.

Beka Idube
Johandri S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute rus en vrede.

Die tent is baie mooi, netjies en goed toegerus! Die natuur om jou skep 'n absolute kalmte en stilte. Jy weet daar is mense om jou, maar kan hulle nie sien nie - elke tent is privaat! Almal waarmee jy in aanraking kom is ongelooflik vriendelik, deel graag 'n storie en laat voel jou sommer onmiddellik tuis! Dit is naby genoeg aan PTA vir 'n vinnige naweek weg, maar vergenoeg dat jy die gedruis agterlos! Sal vir seker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit na julle volgende kuier.

Beka Idube
Theo V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig, goed vir ontspan.

Lekker plek, skoon en rustig. Sal net 'n slot om die tent te sluit aanraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

Baie dankie Theo, ons sal verseker aandag daaraan gee!

Beka Idube
Mache M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mache M
Saam met vriende

Amazing.

Beka Idube was rerig een van die lekkerste kampnaweke wat ek al in 'n lang tyd gehad het! Tekkie het ook die naweek net lekerder gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Ek dink Tekkies is ons beste advertensie, sy kies die gaste by wie sy die naweek kuier.

Beka Idube
Leone F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, moeite werd.

Dis rustig, baie netjies en skoon, die mense baie vriendelik, sekuriteit baie goed. Kon nie genoeg vir my vriende en familie vertel van die plekkie nie, almal sê ook "wow" oor die foto's en die eienaar hou gereeld vir ons die Jacuzzi se water warm. Niemand pla jou nie. Daar is klaar van my familie en vriende wat gaan bespreek by Beka Idube.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

Baie dankie, ons kyk uit vir julle vriende en familie.

Beka Idube
Philip K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker privaat, mooi natuurskoon en die vriendelikheid van die eienaar het dit 'n wonderlike ervaring gemaak, sal beslis weer gaan.

Baie lekker gekuier, beslis om aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die verblyf was awesome en die mense baie vriendelik. Die tent was baie netjies en skoon en baie goed uitgelê en het alles en nog meer wat mens nodig het. Beveel dit aan vir enige iemand wat van die stad se geraas af wil weg kom. Ons het baie lekker gekuier en sal definitief weer teruggaan. Baie dankie Chris en Coralezet dit was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

Baie dankie Adele, waardeer die terugvoer. Ons kyk uit na julle volgende besoek!

Beka Idube
Estelle V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte, rus en vrede!

As jy stilte, vrede en rus soek weg van die stad se gejaag is Beka Idube dié plek om jou siel te vernuwe. Die swembadjie is beslis 'n pluspunt. Die geriewe is baie skoon en netjies. Ons het ons verblyf baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilde-mari B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilde-mari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike wegbreek naweek!

Ons was hartlik ontvang by Beka Idube. Ons eenheid was netjies en het alles gehad wat ons moontlik nodig sal kry. Die sebras het reg voor ons plekkie gewei en die naggeluide van die res van die reservate was bekoorlik gewees, veral die leeus. Ons gaan hierdie vir seker 'n gereelde instelling maak! Baie dankie vir julle wonderlike diens en pragtige plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariane F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariane F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Persoon kan nie vir beter vra nie en die veiligheid is 100% opgegradeer.

Dit was ongelooflik lekker gewees. Die swembad was natuurlik die middelpunt van ons naweek. Die zebras, rooibokke en wildebeeste se kuier terwyl ons swem was wonderlik. Baie dankie vir die gasvryheid en omgee Chris. 'n Mens kry mooi, mooier en dan Beka Idube!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed uitgerus.

'n Heerlike naweek. Die eienaars is baie gaaf en behulpsaam. Het die voorreg gehad om na die miniatuur perde te gaan kyk. Die swembad op die dek is 'n fantastiese idee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annegret V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annegret V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n groot bederf.

Heerlik gekuier in 'n stil en rustige omgewing. Die warm buitestort en warmswembad was 'n hoogtepunt. Só ook die wild wat voor ons tent kom water drink het! Wonderlike naweek - ons sal beslis weer terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was pragtig. Baie goed ingerig.

Ons het dit ongelooflik geniet. Die eienaar is baie behulpsaam. Pragtige omgewing. Stil en rustig. Ideaal vir 'n weg breek saam jou en jou man. Die verhitte swembad is ongelooflik, veral as mens onder die sterre sit met 'n glas wyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dis 'n pragtige plek, luuks, goed ingerig met alles wat jy nodig het. Jy het ook jou eie swembad. Privaat met 'n lekker boma vir 'n groot vuur en kuier. Baie wild wat tot naby die tente kom. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse rustigheid in die natuur.

Beka Idube is die perfekte wegbreekplek vir enigiemand wat wil wegkom van die gejaag van die stad en wil rus in die bosveld. Die luukse tente is toegerus met absoluut alles wat mens moontlik nodig sou hê. Die geriewe is baie gemaklik en daar word voorsiening gemaak vir alles wat 'n gas sou benodig - daar is byvoorbeeld 5 verskillende sit-areas in en om die tent waar mens kan lees, om die vuur kuier of net in die son bak. Die wild wat op die plaas is, loop tussen die tente deur en daar is ook diverse voëllewe. Die drie tente is baie ver van mekaar gespasieer vir maksimum privaatheid. Die enigste rede waarom ek nie 5 sterre kan gee nie, is omdat daar beide aande tydens ons verblyf harde, steurende musiek by 'n nabygeleë lodge gespeel het, wat tot in die vroëe oggend ure aangehou het. Dit is 'n groot jammerte omdat Beka Idube homself bemark as 'n 'retreat' en dus 'n plek wat mens sal beskou as stil en afgesonder. Ons het gelukkig ook 'n 4x4 voertuig maar ek glo enigiemand wat 'n gewone sedan ry, sal sukkel met die swak pad wat lei na Beka Idube. Wees dus bewus daarvan dat die pad nie geskik is vir lae voertuie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colett S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colett S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik stil en baie mooi.

Ons het dit vreeslik geniet, die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit was so lekker still met alles wat ons nodig gehad het, en die wild wat ook by ons kom draai het. Die warm swembad was natuurlik die lekkerste van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jancarel N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jancarel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike drie dae gehad van rus en vrede.

Wonderlike drie dae gehad van rus en vrede. Die swembad op die dek máák die plek. Sal beslis weer soontoe gaan en sal dit aanbeveel vir almal wat bietjie wil rus en wekom van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely hospitable, relaxing, private and everything you need.

Pleasantly surprised at the tranquil surroundings of the farm and the warm hospitality from Chris. He was extremely helpful with the variety of activities in the area which all turned out to be a wonderful surprise. Mystique Monkeys was really worth the time and effort to get there and the little Starion Restaurant is a real gem. Our accommodation had everything you need to make the stay very comfortable and especially love the plunge pool when you're hot and need to cool off. Unfortunately the road to the farm needs some attention but if you drive slowly or have a 4x4 you should be okay. Felt very very safe and the gentleman manning the gate was always cheerful and friendly. All in all an excellent way to spend 3 days and would definitely recommend to all my friends and would book again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

So gasvry, rustig, privaat, en alles wat jy nodig het.

Aangenaam verras deur die rustige omgewing van die plaas en Chris se hartlike gasvryheid. Hy was baie behulpsaam met al die aktiwiteite in die omgewing wat 'n heerlike verrassing was. Mystiqyue Monkeys is definitief die moeite werd en die Little Starion Restaurant is 'n absolute juweel. Ons verblyf het alles gehad wat mens nodig het vir gerieflike verblyf en die swembadjie is heerlik is mens moet afkoel. Ongelukkig het die plaaspad aandag nodig, maar as jy stadig ry of as jy 'n 4x4 het sal jy oraait wees. Dit het baie veilig gevoel en die man by die hek was altyd vriendelik en opgewek. Heerlike manier om 3 dae te spandeer en ek sal dit aan al my vriende aanbeveel en sal self weer bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik vriendelik en gasvry.

Van die begin af welkom en tuis gevoel. Storm het ons krag uitgeslaan, maar daar was hulp verleen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow this was amazing. Don't want to leave.

What an amazing weekend away. The unit had everything we needed and was very private and quiet. I didn't want to leave. Pure relaxation in a beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen S
Saam met vriende

Rustige Bosveldatmosfeer binne 'n klipgooi van die groot stad.

Ons het heerlik by Beka Idube tuisgegaan. Die verblyf was skoon en netjies gewees. As jy 'n lui-lekkernaweek in die Bosveld wil deurbring, is Beka Idube net die plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek, rustig en die swembadjie op die stoep maak dit nog ekstra lekker om daar te bly.

Hoe heerlik om in net een van drie luukse tente te bly en terwyl jy sit in jou eie swembadjie (wat warm gemaak kan word tot 42C!) kom vreet die sebras, blou wildebeeste en rooi bokkies net 'n paar tree van jou stoep af! Slaapgeriewe was baie mooi modern en daar is lekker beddegoed. Enigste baie klein stukkie kritiek is dat die stortkop hopeloos te klein was om die heerlike groot stort ten volle te kon geniet. Ons het sommer klaar Beka Idube aanbeveel aan familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ramona M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Ek en my man het 'n fantastiese tydjie gehad. Dit is baie privaat en rustig. Die tent is luuks en bevat alles wat 'n mens nodig het. Dit was lekker om in die natuur te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en privaat.

Dit is 'n lieflike plek baie privaat en rustig mens kan baie lekker ontspan jy sien nie ander gaste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Romien B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties en ongelooflik!

Ons het 'n ongelooflike lekker naweek gehad. 'n Romantiese wegbreek uit die rumoer van die stad. Dit het die hele naweek gereën, maar die plekkie is so ingerig dat dit ons glad nie gepla het nie. Die sebras, wildebeeste en rooibokkies het die heeltyd voor ons deur gewei en die swembad was heerlik warm. Die eenhede is baie privaat en mens hoor of sien nie 'n siel nie. Ek sal dit baie sterk aanbeveel - ons sal verseker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend.

Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jose D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fenomenaal.

Baie netjiese en veilige omgewing en fasiliteite. Wonderlik om die leeus en jakkalse in die oggend ure te hoor. Sebras, blou-wildebeeste en rooibokke baie naby aan verblyf. Baie lekker 4x4 roetes naby aan Beka Idube. Boma en braaigeriewe is goed uitgelê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike en vinnige Bosveld-wegbreek vir Gautengers.

Hierdie is 'n lekker wegbreek-plek vir almal wat net 'n stukkie rustigheid soek van hul gejaagde lewens. Sebras, wildebeeste en rooibokke kom elke dag reg by die tent 'n draai maak vir kos en water. Hier kan jy ook heelwat bosveld-voëltjies raaksien en sommer net in die veld gaan stap. Die eienaars se drie vriendelike honde kom kuier so nou-en-dan sonder om lastig te wees. Hul teelprogramme met miniatuur perde en Irish Hounds 'n interessante deel van die konteks. Laastens, die eienaars se warm gasvryheid maak dit 'n vreugde om hier te arriveer, bly en verfris huis toe te keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meagan H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Dylan and I thoroughly enjoyed our stay. Thank you for everything. The luxury tent exceeded expectations. The plunge pool was fantastic. We left revived and very relaxed. I would definitely recommend Beka Idube.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

We are so happy the two of you enjoyed it, looking forward to your next stay!

Beka Idube
Cariénne V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cariénne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties om iewers te kom en te sien die foto's op die webblad is nie misleidend nie.

Hier rus jy waarlik, naby aan die natuur en by mense wat omgee. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vanself.

Ek sal graag Beka Idube aanbeveel, ons eenheid (tent) was netjies, skoon en so gerieflik. Ons het 'n wonderlike rustige naweek gehad en Chris en Coralezet het uit hul pad gegaan om ons naweek gerieflik te maak, sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgesonder, romanties en ideaal vir 'n naweek wegbreek!

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hazel B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful bit of paradise!

Beka Idube, was an easy drive from Johannesburg and very easy to find. Chris and Coralette, were wonderful hosts and our luxury tent was both beautiful and thoughtfully laid out. It was such a relaxing atmosphere and wonderful to be able to dip in the pool or braai while watching the zebra, wildebeest and impala drink at the water hole. We had a relaxing, peaceful visit and would definitely recommend this beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerrie L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerrie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie bosveld net buite die stad waar jy net kan skoene uitskop en ontspan.

Dankie Chris en Coralezet, ons het heerlik gekuier. Dit is baie privaat. Die tente is netjies skoon en die swembad help vir die hitte. Sal Beka Idube vir seker aanbeveel. Jy kan lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

Hi Jerrie, so baie bly julle het dit geniet. Hoop jou seun is beter en weer op die been. Kom asb weer; draai die kinders, veral jou seun eers toe in bubblewrap LOL!
Groete, Coralezet

Beka Idube
Jacky D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything it promises!

Beka Idube was the first place we have ever visited which was exactly as advertised. Peaceful and quiet, it is a place where you are welcomed like family and your soul can find rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beka Idube se terugvoer

Hi Jacky,

Thank you so much, so happy that you enjoyed it.

Please come again,
Coralezet

Beka Idube
Caroline H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en ruim.

Dis 'n rustige plek waar jy kans kry om die natuur te geniet en tyd saam geliefdes kan deur bring. Dis baie skoon en netjies en nie oorvol nie. Jy kan jou privaatheid geniet en dit als net 'n ent van die gejaagde stadslewe af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 31, Leeuwkloof Vallei, De Wagensdrift, Pretoria, 1002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ac8e92810ffdeb5d2a2ff052123a15336e59eb393eab0492dff17b4b607f11befbac1a9b828a1087c4abbcd5c9a2be1c99f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Portion 31, Leeuwkloof Valley De Wagensdrift 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.498465645695 28.505361378193
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem