LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bekkie | LekkeSlaap
+13

Bekkie

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 26, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bekkie is 'n moderne en smaakvol versierde selfsorgvakansiehuis, reg op die strand en met 'n uitstekende uitsig oor Bekbaai in die rigting van die Cape Columbine Natuurreservaat en vuurtoring.

Bekkie het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n vierde slaapkamer wat aan die huis grens maar sy eie ingang het. Drie van die slaapkamers het en suite-badkamers en daar is 'n ekstra badkamer en 'n gastetoilet. Daar is 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 2 slaapkamers met dubbelbeddens en nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is modern en met 'n elektriese oond, gasstoof en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 3 aparte leefareas, 2 buitebraai-areas, 'n binnebraai en 2 Morso-kaggels in die huis. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bekkie sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Bekkie
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Sonkwasstraat 26, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bekkie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 26, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5TPsLtjzl9Ol0p075V7eoKPvheEn6WZO3nloHLxoceSs8dyoxp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500  per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 26 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.81003 17.88379
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem