Rooidam Akkommodasie by Bel Tramonto | LekkeSlaap
+19
+19

Bel Tramonto

38 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R710 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Kleynhansweg 7A, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bel Tramonto is 'n gastehuis wat op 'n 4 ha-area geleë is met oop tuine en 'n lapa.

Daar is 5 en suite-slaapkamers met baddens, storte en toilette. Elke kamer het 'n eie ingang, 'n platskerm-TV, lugversorging, sekere DStv-kanale en 'n yskassie.

Die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, hoewel 2 kamers vir selfsorg toegerus is met 'n mikrogolf. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir Bel Tramonto
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Frans Kleynhansweg 7A, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Bel Tramonto het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R710
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R710
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R710
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Kleynhansweg 7A, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4OWI5NmNhLTM0OTItNDI1Yi1iNWExLTAxZjdhYWU2YzU0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R710  per nag (vir 2 persone) 38 5 1 5 Woodland Hills Boulevard Groenvlei 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.061701490763 26.174481511116
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za