LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Belcharto Barns and Cottages | LekkeSlaap
+12

Belcharto Barns and Cottages

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Belcharto Barns and Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Alice E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, sal weer gaan.

Rustige atmosfeer. Sal definitief weer wil gaan.

Belcharto Barns and Cottages's terugvoer

Glad you enjoyed your stay! stay safe, hope to see you again!

Belcharto Barns and Cottages
Anaska O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anaska O
Gesin met tieners

Lieflik, rustig en gerieflik.

Naby talle besienswaardighede in en rondom Stellenbosch.

Cornel S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel S
Gesin met tieners

Rustige verblyf.

Baie lekker gebly en baie vriendelike diens.

Paul W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul W
Gesin met tieners

Beautiful setting and lovely clean, spacious and well equipped unit.

See stars.

Marli S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli S
Gesin met klein kinders

'n Wonderlike, rustige "haven" vir families met klein kindertjies.

Ons het na 'n rustige plekkie gesoek, naby aan die stad, maar nader aan die natuur, waar ons een jarige babatjie ook die tyd kon geniet. Ons almal het die hoenders en kalkoene, asook die vark en skaap vreeslik geniet en dit was heerlik om 'n wonderskone uitsig oor wingerde te hê. Ons kan dit aanbeveel vir enige een wat bietjie rustigheid soek, maar nog steeds naby aan die stad wil wees!

David B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B
Saam met vriende

Fantasties!

Fantasties! Perfekte ligging en beeldskoon!

Ian V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ian V
Saam met vriende

Aangename verblyf. Ons het net probleme gehad met die waterdruk. Badtyd was 'n probleem.

Sien sterre.

Gisella S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisella S
Gesin met tieners

Die rustige, netjiese plaasopset skep 'n ontspannende atmosfeer.

Ons alledaagse lewe is baie vol, veral as gevolg van die versorging van ons gestremde dogter (wat saam was). Die week se verblyf by Belcharto was egter vakansie vir ons: geen karre wat ry, geen helder straatligte nie — baie sterre, plaasdiere, tipiese Kaapse weer, talle wynlande en 'n netjiese, praktiese cottage.

Ursula S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek in 'n beeldskone omgewing!

Ons het dit baie geniet so tussen die wynlandgoed en die plaasdiere. Die uitsig was asemrowend en die kamers en kombuis het alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer daar bly!

Yvonne K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne K

Wens ons kon langer bly!

Ons was aangenaam verras! Die foto's op julle webtuiste "doesn't do justice"! Dit is baie mooier. Ons sal beslis weer daar tuisgaan wanneer ons in die Kaap is. Wel gedaan, Terry-Anne!

Belcharto Barns and Cottages's terugvoer

Baie bly julle het dit geniet!!
hoop ons sien julle gou weer!

Belcharto Barns and Cottages
Ankie W - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ankie W

Alles was netjies.

Dit is in 'n pragtige omgewing. Dankie aan hulle, ons het van ons goed daar vergeet en dit is vir ons gebêre.

Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fischers-straat, Bottelary-pad Stellenbosch Plase, Kaapstad, 7583, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmMWQ4MWFmLTkxODItNDg1Zi1hYmVlLWFlMjYzZmIxYWExNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Fischers Road Bottelary Road StellenBosch Farms 7583 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.911616875936 18.759097605811
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!