Beletage
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2025 tot 30 Sep 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Church Square 10, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 300R1 040 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beletage bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 ateljeewoonstelle en 'n kothuis wat op die pragtige Leisure Isle op die Knysna-strandmeer geleë is. Die eiendom kyk uit oor 'n rustige park in 'n rustige deel van die eiland.
Elke ateljee met lugversorging het óf 'n patio óf 'n balkon en bied braaigeriewe. Elke ateljee beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, 'n sitkamer en eetarea, en 'n volledige kombuis. Elke ateljee is ingerig met katoenbeddegoed en luukse meubels en toebehore.
Die kothuis bied 2 slaapkamers met een en suite-badkamer, 'n volledige kombuis met 'n skottelgoedwasser, lugversorging en 'n privaat dek onder 'n antieke avokadoboom. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin en is ook troeteldiervriendelik met 'n volledig omheinde area.
Die eiendom bied toegang tot 2 swemstrande en die eilandrestaurante. Besienswaardighede in die area sluit Knysna Heads, Featherbed Natuurreservaat en Knysna Waterfront in. Daar is ook 'n aantal gholfbane in die omliggende area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gudi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Church Square 10, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Beletage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Church Square 10, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang