Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Believers Destiny Getaway

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jacques D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties wonderlik. Fantasties. Goed beplan. Alles is daar en skoon. Vriendelike eienaars wat uit hul pad gaan om jou tuis te laat voel. Ek gaan weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

We're going again. Amazing! It's a beautiful drive till there, and then you get there and the host greets you with warmth. The views are beautiful, the quietness can be loud, and the rain was too soothing. We were lucky to have 4 seasons in 1 weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denrico C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Asemrowend. Dus regtig 'n baie mooi getaway, binne en buite die cottage. Die mooi berguitsig met die ander plekkies insig was asemrowend. Dus regtig een van die mooiste plekke wat ek nog teëgekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

They make it easy to switch off and just relax. We enjoyed our quick getaway very much! Everyone was clean and tidy, and the hosts were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Truly amazing accommodation in a beautiful, peaceful forest. It was so much more than what we expected! The most peaceful getaway with only bird sounds around. Trees, mountains, clouds, birds, and more forest is all you see. The cottage is 100% comfortable with everything and more you could need. Loved the rustic finishes. Could braai and hot tub, come rain or shine. The hosts are super friendly and everything is very organised! The pizza and meat to braai we bought at the lapa was very delicious, as well as the cocktails and milkshakes! What they have accomplished on that mountain is truly amazing! Can't wait to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald A
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Rustig en pynloos. Absoluut pynloos, vriendelik en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelene J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Lieflik. Doen so voort! Ons het die heerlikste naweek by Believers Destiny Getaway gehad. Dit was 'n regte op-die-nippertjie bespreking, maar Almari was vinnig om te help om die bespreking vir ons te maak en al die nodige inligting te verskaf van alles wat jy moet weet rakende die verblyf. Die huisie (Vlakvark) was baie netjies en toegerus met alles wat jy sal nodig hê. Ons was so beïndruk met alles wat hulle self vermag, vanaf die huisie wat sy en Charl self gebou het tot die pizzas en tuisgemaakte produkte wat hulle maak en te koop aangebied word. Dit saam met die heerlike hot tub het die verblyf besonders gemaak. Baie dankie vir alles, ons hoop om sommer gou weer te kan kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Awesome! Baie lekker gebly, hot tub is amazing, geriewe is amazing en alles is netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons het lekker ontspan en die plek met sy view baie geniet. Ons het baie lekker gebly. Die huis is baie netjies en gerieflik ingerig. Ons kon ook ons 2 honde saamvat en hulle was veilig. Die uitsig vanaf die stoep is asemrowend! Die plek is ver van winkels, maar die eienaars het alles wat jy sal nodig hê in die spens/lapa. Ons het lekker vleis, eiers, blikbroodjies ens. by hulle gekoop teen baie billike pryse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stigue N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A true getaway. I would recommend this space to anyone seeking peace. Magical. I've never seen so many stars in my lifetime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 710
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 710
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 537, Rietkuil, Niekerkshek, 6743, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4241f10b2e39357b0d55111ba27ab4773cde901a69d9418033536eedfebdd152750698e6e20382492e1d1eeb8283de666286?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag (plek vir 2) 181 5 1 5 Plot 537 Rietkuil 6743 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.061113009359 20.680406091839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang