8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Loop Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Bell Bottom Blues is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Wakkerstroom. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie en is in 'n stil deel van die dorp en boonop stapafstand vanaf verskeie geriewe.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamers het elkeen of 'n stort of 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese stoof, eletriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n eetarea waar gaste maaltye saam kan nuttig. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis het 2 stoepe, elk met 'n pragtige uitsig oor die platteland. Een van die stoepe het draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Roy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Loop Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink Bell Bottom Blues het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Loop Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang