Bell Rosen Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bell Rosen Guest House is op 'n parkgordel tussen die Bellville-gholfbaan en die Tygerberg-natuurreservaat in die gesogte woonbuurt, Welgemoed geleë. Dié gastehuis is lekker sentraal en naby groot winkelsentrums, wynroetes en 20-minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en lughawe.

Bell Rosen Guest House bied B&B-verblyf en beskik oor 15 luukse slaapkamers met en suite-badkamers. en 2 volledige toegeruste funksielokale. Elk van die 15 dubbelslaapkamers het 'n en suite-badkamer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, telefoon, elektriese kombers, verwarmer, kluis, haardroër, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en privaat parkeerplek is ook beskikbaar.

Ontbyt word daagliks by Bell Rosen bedien en middagete en aandete is op versoek beskikbaar. 'n Rits restaurante wat plaaslike en internasionale disse bedien is binne 4 km vanaf die gastehuis.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bell Rosen Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 180 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za