Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella de Karoo

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 74 resensies vir Bella de Karoo
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hantie A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie A
Gesin met tieners

Baie netjies ruim kamers.

Verblyf is baie netjies, skoon en ruim. Alles was van hoë gehalte. Uitstekende en vriendelike diens. Ons sal graag weer hier kom bly - daar is niks wat mens kortkom. Sal die verblyf beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda H
Gesin met tieners

Gaan in 'n groot groep en huur eerder al die kamers om rustig te kan kuier.

Die handdoeke en beddens was lieflik, maar die binnekant van die kamers nie so skoon as wat verwag word van 'n plek wat uitverhuur word nie. Dit kan wees a.g.v. die rietplafonne? Die gesamentlike kombuis is buite langs die gesamentlike braaiplek saam met die breekgoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius Gerrit B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius Gerrit B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, rustige verblyf. Selfs vir ons kos gereel.

Baie lekker farn style verblyf, mooi skoon en vriendelike mense, sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rut W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rut W
Saam met vriende

Lovely stopover!

We thoroughly enjoyed our stopover. Bella de Karoo is a quaint little place with a unique charm! The patio furniture was a bit covered in dust and spiderwebs, but otherwise, everything else was super neat! Also, I'm not sure where the first photo was taken, but the building wasn't on the property where we stayed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarise M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Clarise M
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld

Die gasheer was nie beskikbaar om ons te ontmoet nie. Vier groot honde het teen ons kar gespring en ons het na 'n gesukkel iemand in die hande gekry. Ons het nie veilig of gemaklik gevoel om daar te slaap nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Enkelreisiger

Beste plek waar ek nog oornag het met 'n troeteldier.

Perfekte plek om biki af te skakel en net te wees! Beste gasheer en gasvrou, altyd vriendelik en verwelkomend. Selfs my woef het die lekker groot tuin geniet. Sal vir seker in die toekoms weer daar bly, hierdie keer met 'n groep vriende saam. 'n Juweel in die klein Karoo ️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Ja. Baie lekker. Uitstekende matrasse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was pragtig.

Baie lekker gebly. Sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D
Enkelreisiger

Heerlike oorslaap op die plaas.

Baie mooi plek met goeie diens en billik geprys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jj W
Enkelreisiger

Netjies en privaat.

Baie rustige atmosfeer. Ruim vertrek. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anthony C
Saam met vriende

Dit was 'n groot teleurstelling. Ons was vir twee nagte geboek maar het na een nag besluit dis genoeg.

Ek moet die fotograaf, of eerder die persoon wat die foto's geredigeer het, komplimenteer. Dit lyk na 'n oulike opset op die webwerf, maar dis nie 'n ware voorstelling nie. Behalwe dat die plek oud is en onderhoud nodig het, was die waterdruk swak onder die stort, die ketel moet op die vloer staan om water te kook, dis 20 Km uit Calitzdorp en nie 13 Km soos vertel nie, ens. Die kamer was bevestig as een met 'n dubbelbed toe ek bespreek het, maar was toe twee enkelbeddens in afsonderlike kamers, hoe opwindend. Maar 'n mens kan seker nie van almal verwag om vir R800 'n nag 'n goeie ervaring aan te bied nie. Ons reis gereeld en daar is wel goeie bekostigbare verblyf oral beskikbaar, hierdie was ongelukkig nie een daarvan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella de Karoo se terugvoer

Goeiedag Anthony

Ek is regtig verbaas nadat ek en jy gesels het dat jy geen van die bogenoemde onder my aandag gebring het nie. Die kamer was eers 'n dubbelbed, maar is al 'n geruime tyd verander. Jy het R800 betaal omdat jy vir 2 persone bespreek het, maar sover ek kon sien was dit net jy alleen. So die tarief is volgens die bespreking wat jy gedoen het. Jy het my onder die indruk geplaas dat daar nie genoeg by die fees te sien is om 2 dae te bly nie. Ek vra om verskoning vir jou ongerief en sou defnitief van hulp gewees het as dit onder my aandag gebring is.

Groete,
Elmarie

Bella de Karoo
Jm C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jm C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Eienaars was bitter behulpsaam en ons het baie lekker gebly. Netjies en skoon. Met orals 'n ekstra ietsie. Mooi seep. Blommetjies op bed. Hoogs aantebeveel. Netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wasiela A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wasiela A
Gesin met tieners

We needed an overnight place to crash and Bella de Karoo was the only option as it was a last minute and difficult to find anything else suitable.

Stay there again? Definitely no. Beds are extremely uncomfortable. To crown it all there was flees that bit me all over my legs. Rooms poorly prepared, extremely dusty and spider webs even around bathtub taps. In a room for 3, there were only towels for 2 people and we had to ask for toilet paper.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella de Karoo se terugvoer

Good Morning Washiela

Thank you for taking the time to review.

The cleanliness in our rooms is of high standard and all the reviews so far confirm that. We are in the process to upgrade the room since it is very small for 3 adults.

I do apologize for any discomfort you experienced.

Kind Regards,
Elmarie

Bella de Karoo
Eugene A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die gastehuis word sterk aanbeveel. Die ontbyt by die padstal was onverbeterlik. Probeer gerus die ommelet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornag verblyf.

Aanbeveling: Voorsien herlaaibare lig tydens kragonderbreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella de Karoo se terugvoer

Goeiemore Reinette

Ek vra om verskoning, ons het ligte in kamers. Dit was moontlik vir iemand anders gegee. Sal defnitief daaraan aandag gee.

Groete
Elmarie

Bella de Karoo
Jannie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F
Besigheidsreis

Heerlik.

Waarde vir geld en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gizelle K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelle K
Enkelreisiger

Heerlik rustig en netjies.

Alles was in orde en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M
Gesin met klein kinders

Peaceful with amazing service!

Loved everything! We'll definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap. Net warm.

Lugversorger sou 'n aanwins wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella de Karoo se terugvoer

Goeiedag Philip

Dankie vir jou terugvoer. Dit is geweldig warm op die oomblik. Ek sal definitief dit ingedagte hou wanneer ons die kamers opgradeer.

Groete
Elmarie

Bella de Karoo
Nuno R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nuno R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient, friendly and remote.

Friendly staff, very helpful and accommodating. Wifi is not great because there's no fiber or cellphone reception.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nuno R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuno R
Gesin met klein kinders

Very friendly staff, always willing to assist and concerned about our family's comfort on the property.

Well-established property in the Karoo, ideal for people traveling within the Karoo that need an affordable, clean, and friendly place to stay. The food is good, the staff is very friendly. The only downside was the Wi-Fi. The signal was very poor because there's still no fiber in the area, which perhaps makes it ideal for people who want to disconnect completely for a few days!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas en atmosfeer.

Baie netjies, heerlike kos en baie skoon. Die gasvrou is behulpsaam en baie vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzana B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en pragtige akkommodasie.

Ons was baie vriendelik ontvang met 'n lekker bord gekookte kos. Die akkommodasie is baie mooi skoon en netjies en mens slaap so lekker rustig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella de Karoo se terugvoer

Goeiedag Elzana

Dit was heerlik om jul as gaste hier te hê.

Hoop ons sien jul weer in die toekoms!

Groete
Elmarie

Bella de Karoo
Hendrik M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik M
Saam met eggenoot / lewensmaat

No toilet paper, coffee, milk or bottled water in room. No room cleaning.

Not 4-star as advertised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella de Karoo se terugvoer

Geagte Mnr Meiring

Ek het kennis geneem van die tekortkominge wat u ervaar het by Bella de Karoo en wil nederig om verskoning vra. Niks kon meer verkeerd geloop het tydens die naweek wat u daar oorgebly het nie, as wat wel die geval was. Daar is substansiële werk aan die rietplafonne gedoen, uiteraard gedurende die dag, en wat voltooi is slegs twee dae alvorens gaste gearriveer het. Ongelukkig het dit toe geblyk, met die aanskakel van die elektriese ligte, dat daar verdere afrondingswerk gedoen sal moet word, ten einde die kamers klankdig te kry. Terselfdertyd is daar ‘n oorgang gemaak tov personeel wat na die kamers moes omsien, vandaar die tekortkominge wat u ervaar het. Die saak is natuurlik onmiddellik reggestel. Wat ek u wel kan verseker, is dat dit ‘n eenmalige gebeure was en dat Bella de Karoo steeds alles moontlik sal doen om aan die hoogste standaarde te voldoen, soos duidelik blyk uit die kommentaar van talle ander mense. Ek het vir u ‘n WhatsApp boodskap gestuur en geskakel in die hoop dat ons dit telefonies sou kon bespreek. Ek vra nogmaals om verskoning en wil u graag uitnooi om weer Bella de Karoo te besoek en die plek ten volle te waardeer vir die uniekheid wat dit aan gaste bied.

Die uwe
Eienaar

Bella de Karoo
Ellen P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely surroundings.

I will be going there again. Hopefully soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella de Karoo se terugvoer

Dear Ellen,

I was deeply perturbed to read about your experience at Bella de Karoo. You had every reason to complain and I appreciate your comments. I immediately followed up on the reasons why you had such a bad experience and it seems to me that it was due to a coincidence of circumstances.

The ceilings of the four rooms in the barn had to be redone and the job was finished only two days before the first guests arrived. From what you mentioned, some further work is needed to get the rooms as soundproof as possible. The sheer negligence in respect of the condition of the rooms and the amenities, or lack of them, can be ascribed to total negligence by the person responsible for seeing to the status of each room before guests arrive and during their stay. This matter has since been thrashed out and will certainly not happen again. When I think of Bella, and this is my instruction to the managers, it should be a place where guests have the best possible experience. As a matter of fact, we hope to get a four-star rating soon; hence my reason to be deeply upset about your experience.

Subsequent to your complaint, there is presently a senior colleague of mine at Bella, who will sit down with all concerned in order to ensure that nothing similar ever happens again. If you look at earlier reviews, you will appreciate why Bella is so highly rated for its food and accommodation. Allow me, as a gesture of apology, to invite you and your partner to come and spend 2 days at Bella, all included, at no cost. I feel this is the least I can do to convince you that there is a totally different side to Bella, which I want you to experience first-hand.

Kindest regards,
Owner

Bella de Karoo
Willem V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met vriende

Die warm, welkom plaasgevoel het bygedra tot 'n besonder lekker oorslaap.

Ons het vier kamers uitgeboek en almal het regtig lekker gekuier en geslaap, al was dit net die een nag. Die diens en die ontbyt was uitstekend. Die spreekwoordelike "ekstra myl" wat deur Denise gestap word is besonders. Ek sal enige tyd weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en super verblyf.

Baie gerieflik met die restaurant net om die hoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roland M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Roland M
Gesin met tieners

Baie min waarde vir geld.

Ons het 'n slegte ervaring gehad. Besoekers moet weet dat die kamers almal langs mekaar geleë is in 'n ou, groter opstal en daar nie 'n effektiewe plafon is nie. Met ander woorde jy hoor elke beweging en geraas van die kamers langsaan. Langs ons het 'n familie met klein kinders om 21:00 die aand ingetrek en geraas tot 23:30. Slaap was definitief nie 'n opsie nie. Boonop het ons die oggend geen water gehad toe ons wou stort nie. Nee wat. Die geriewe is alles deurmekaar saamgeplak in 'n klein kamertjie. Niks is regtig op sy plek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Persoonlike diens. Geen moeite is te veel nie.

Doen moeite vir persoonlike diens. Gerieflik, skoon, netjies, gemaklik. Lekker Karoo-plaas wat ons gesoek het. Ons waardeer die persoonlike diens wat ons ontvang het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacoba D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek. Ons het die tydjie vreeslik geniet.

Bella de Karoo se mensies het uit hulle pad uit gegaan vir ons. Baie dankie vir Amanda Koen wat ons so tuis laat voel het. Sy is voorwaar n pragtige mens. Die ontbyt by die padstal was heerlik. Ons sal beslis weer gebruik maak van Bella de Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Kolie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Kolie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en rustige verblyf.

Baie rustig en bestuur baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vans A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vans A

Everything was clean, neat and tidy.

Thank you Amanda for going the extra mile to see that everything was perfect and caring for a traveller who had been on the road the whole day and was tired and hungry. Your kindness does not go unnoticed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ondervinding. Beveel Bella de Karoo hoogs aan.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel en het selfs braaibroodjies vir ons gemaak. Ons sal definitief weer kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda D
Gesin met tieners

Dit was nie wat ek gedink het dit gaan wees nie.

Ons het betaal vir kamer 4 , wat 5 persone kan huisves, maar toe ons arriveer was daar een of ander probleem en het hulle gesê hulle het eers gisteroggend die inligting van die webtuiste af ontvang dat ons 2 adults en 2 kinders is. Hulle wou vir ons 'n kamer gee waaraan daar gewerk was en dit het nie lekker geruik nie. Ons het op die ou end in kamer 5 gebly wat net 3 persone kan huisves en het toe net gevra vir 'n ekstra enkelbedmatras op die vloer vir ons tienerdogter om op te slaap. Ek was ongelukkig omdat ek vroegtydig reeds die akkommodasie geboek het en spesifiek Kamer 4 en ons nie gekry het waarvoor ons betaal het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laura N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable bed and generous hosts!

Bella de Karoo is located about 15 minutes out of Calitzdorp (on the way to Oudtshoorn) and is very remote. As a result, it's very peaceful but you need to be aware that you will have to drive to one of the towns for dinner. Our hosts were fabulous and were generous enough to loan us their car to go back to Calitzdorp for dinner (we were on motorbikes and it was raining). The facilities are adequate, bedding good and bathrooms clean. Perhaps a little too much furniture in the room which results in a perceived lack of space and a dark environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Speedy Z - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Speedy Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Bathroom of room 1 needs serious attention. Shower overflows bathroom floor. Very uncomfortable!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B

Starry, starry night!

We stayed over at Bella de Karoo on New Year's eve en route to the Eastern Cape via Route 62. The tranquil accommodation on a Karoo guest farm was clean, comfortable and spacious. The hosts arranged a BBQ under clear, balmy, starry African skies! A special experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mikki M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mikki M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful decorations, comfortable and affordable.

The room was very cosy and well furnished. However, the restaurant was not what it was made out to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en baie goeie waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs, baie gerieflike kamer met 'n dubbel- en enkelbed, badkamer met bad en stort, yskas, ketel, koffie, tee - aantreklik gemeubileer en alles is skoon en netjies. Groot stoep, mooi tuin en heerlike stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf en gasvryheid.

Emile en Letitia is baie gasvry, en gaan uit hul pad om dit vir jou so gerieflik moontlik te maak. Baie netjies en die kos heerlik. Kan Bella de Karoo aanbeveel. Dier- en kinder-vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, stil en interessant. Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly en geëet. Klein yskassie beskikbaarheid sou welkom wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pure plaas.

Ons het slegs een nag hier geslaap. Oulike en outentieke plaas - 'n jammerte was dat daar dié aand groot tennis te kyk was en daar nie TV's in die kamers is nie. Dit was in die middel van die winter en die badkamer met die sementvloere was bitterlik koud. Daar was nie 'n verwarmer in die kamer nie, maar die gawe jong man wat ons ontvang het, het sommer gou daarvoor gesorg. Die pasteie en nagereg wat ons bestel het was heerlik en die tafel baie mooi keurig gedek. Die geselskap van die swetterjoel katte by ontbyt was vir my persoonlik 'n hoogtepunt. Hulle is mal oor ontbytspek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamertjies sou nie werk nie. Ons is na hoofhuis oorgeplaas en was ongelooflik.

Hoofhuis is ou Karoo-plaashuis en was ongelooflik. Die kamers sou nie werk nie, want daar is beloof om yskas en mikrogolf in te wees, toe was daar nie. Die oorplaas na hoofhuis was goed. Ontbyt by padstal en roosterkoeke was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M
Besigheidsreis

Good.

Very clean, excellent facilities, all round excellent, apart from breakfast at R100 - very high charge for a basic breakfast. Would have been better to go into town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella de Karoo se terugvoer

Dear Dennis,
Thank you kindly for your review of Bella de Karoo. We appreciate any feedback from our guests, as your comfort and satisfaction are of the utmost importance to us. Please note that our Karoo breakfast prices vary from R 45.00 for a mini breakfast, up to R 65.00 for a full breakfast. Coffee and tea are provided in your room, but if you wish, you can have coffee with your breakfast at an extra charge of R 20.00. I do believe that these prices compare well with the breakfast prices in town.
We would like to invite you back to Bella de Karoo to relive the Klein Karoo hospitality and that makes Bella de Karoo such a unique place to be.
Kindest regards,
Estelle

Bella de Karoo
Magda L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda L
Enkelreisiger

Sjarmante, keurige, ouwêreldse verblyf en gasvryheid.

Uiters gasvry ontvang. Verblyf in baie karaktervolle kamer (eerder eenmanswoonstel met alles wat jy mag benodig vir selfsorg-akkommodasie) en unieke badkamer. Alles baie keurig, netjies en sjarmant. Lang, heerlike stoep met tafels, stoele en rusbanke en om elke hoek en draai iets kunstig, verrassend en in karakter met die ou, maar vars historiese geboue en opset. Personeel uiters vriendelik en behulpsaam. Louter plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 dae in die Klein Karoo saam ons twee groot honde.

Ons het saam ons twee groot honde, ‘n rifrug en ‘n Labrador, vir 10 dae in die Klein Karoo rond gereis. Ons het vir 10 dae by Bella de Karoo gebly. Die eienaars het uit hul pad uit gegaan om ons almal tuis te laat voel. Ons laaste paar dae was spandeer bo in die berghut (Bush Lodge). Al is daar geen elektrisiteit of warm water nie, was ons spyt dat ons nie die hele 10 dae daar spandeer het nie. Dis ongelooflik mooi, heeltemal privaat en gee vir mens ‘n uitsig van die hele Klein Karoo. Mens voel een met die natuur. Dit was ook perfek vir die honde en ons kon lekker saam met hulle gaan stap. Dankie vir die wonderlike ervaring, Bella de Karoo!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B
Saam met vriende

Warm, gasvry, vriendelik. Rustig met heerlike kos.

Baie gasvrry, behulpsaam. Vriendelike personeel. Heerlike kos. Rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Theo V

Goeie ligging op die R62 in gerieflike verblyf.

Heerlikste roosterkoeke vir ontbyt by Bella de Karoo se winkeltjie geniet! Ruim kamers met alles wat benodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M
Besigheidsreis

Outstanding!

Excellent accommodation, good home cooking and amazingly relaxing – not to mention great hosts! Will definitely make Bella de Karoo my place of choice during further trips – and will recommend to colleagues!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella de Karoo se terugvoer

Good day Dennis,

Thank you very much for your kind review of Bella de Karoo. It was a privilege having you as our guest. We are looking forward to welcoming you and your colleagues back again soon.

Friendly regards,
Hennie & Estelle.

Bella de Karoo
Johann R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johann R
Gesin met tieners

Ek het meer verwag vir die prys wat ek betaal het.

Ek is teleurgesteld met die opset. Die blyplek en eetplek is omtrent 500 meter van mekaar. Geen motor afdakke beskikbaar. Geen lugversorging. Die vertrek in die ou plaasopstal waar ons tuis gegaan het se meubels is oud en afgeleef en die opset met die mikrogolfoond wat op 'n stoel staan lyk maar sleg. Die kamer waarin ons kinders gebly het in die gebou op die advertensie is netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella de Karoo se terugvoer

Geagte mnr Rademeyer,

Baie dankie vir u terugvoering ivm u verblyf by Bella de Karoo. Terugvoering word hoog waardeer. Met u aankoms het Hennie julle verwelkom en die akkommodasie vir u gewys. Ons het aanvaar dat julle tevrede is. Indien dit vir julle ongerieflik was dat die eetplek 500m vanaf die gastehuis is, kon julle dit aan my en Hennie genoem het, ons het n fasiliteit waarop ons enige kosbestellings aan gatehuis kliente aflewer.Op ons webtuiste word daar nie aangedui dat daar lugreeling of motorafdakke beskikbaar is nie. Ek vra ook nederig om verskoning dat julle ons gastehuis meubels "oud en afgeleef" vind. Die meubels is meestal familie erfstukke van beide my ouers se voorsate. Ek het persoonlik baie sentimentele waarde daaraan en meeste van ons kliente waardeer die feit dat dit inpas by die plaas atmosfeer, .

Ek waardeer u terugvoering opreg.

Groete,

Estelle Sinclair.
Bella de Karoo.

Bella de Karoo
Cathleen H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizette V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizette V
Besigheidsreis

Rustige atmosfeer.

Ek het die verblyf geniet, lekker kos en rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilary W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilary W
Saam met vriende

Enjoyed our stay. We found accommodation clean and staff very helpful and friendly.

We all enjoyed the peaceful setting of the Karoo. The room was very nicely decorated and very clean. The food we all enjoyed and where we sat for breakfast was delightful as we were entertained by the peacocks, chickens and duck who came along. We will definitely return for a second visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella de Karoo se terugvoer

Good day Hilary.
Thank you for your time giving Bella de Karoo this nice review. This is much appreciated. Always nice to hear our guest is satisfy with our Guesthouse accommodation and the best food at our Bella de Karoo Restaurant. Please come and visit again.
Kindest regards,
Linda

Bella de Karoo
Erna K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna K

Baie tevrede en baie geniet.

Baie dankie, is baie tevrede en het dit baie geniet. Plek is netjies en mense is baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella de Karoo se terugvoer

Erna, baie dankie vir die resensie, ons waardeer. Ons streef daarna om ons gaste so welkom as moontlik te laat voel. Julle moet gerus weer kom kuier.
Vriendelike groete
Linda

Bella de Karoo
Billy V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy V
Gesin met tieners

Aangenaam en vriendelike ontvangs, skoon kamers.

Stil en kry die rustigheid van die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella de Karoo se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Dis maar net so 'n lekker gevoel as 'n mens weet dat jou gaste gelukkig is met die diens wat ons bied. Ons streef daarna om elke liewe persoon welkom te laat voel. Asseblief kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Linda

Bella de Karoo
Patricia V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia V
Saam met vriende

Ongelooflik baie dankie.

Ons verblyf was ongelooflik. Die mooiste en skoonste kamers met die mooiste uitsig en die lekkerste kos. Alles perfek. Dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella de Karoo se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons streef om ons gaste die beste diens te kan gee, asook om dit mees gerieflik en onspannend as moontlik te hou. Ons kliente kom as gaste aan by Bella de Karoo en hulle verlaat ons as deel van Bella se familie. Julle almal is sulke besonderse vriendelike mense. Dankie dat julle Bella de Karoo gekies het as julle tuiste weg van die huis.
Vriendelike groete
Linda

Bella de Karoo
Madelein D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein D
Gesin met tieners

Was gerieflike verblyf.

Gerieflik en skoon akkommodasie. Baie mooi omgewing, rustig tussen die bome en diere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella de Karoo se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Ons streef waarlik om ons gaste en kliente te bied wat hulle verdien...menend ons hier by Bella de Karoo het nog net vriendelike hartsmense vir gaste gehad nes julle familie en ons is so dankbaar vir dit. Hoop om julle gou weer te sien in die nabye toekoms.
Vriendelike groete
Linda

Bella de Karoo
Liesel N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker man, lekker.

Uitstekende waarde vir geld. Vriendelike diens, goeie bedlinne en "duvet", heerlike kos van die padstal. Pragtige omgewing - stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella de Karoo se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit baie. Dit gee 'n mens so warm gevoel in jou hart. Ons hoop om u gou weer te sien.
Vriendelike groete
Linda

Bella de Karoo
Peet C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende kamers!

Goed ontvang. Alles was net reg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella de Karoo se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Ons hoop om u weer te sien in die toekoms. Ons personeel by Bella de Karoo streef daagliks om al ons kliente en gaste tuis en gelukkig te hou. Vriendelike groete Linda

Bella de Karoo
Leonie O - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaasatmosfeer en heerlike kos!

Baie lekker gebly. Hulle het moeite gedoen om ons na 'n ander kamer te skuif. 'n Lampie en kniekombersies buite op die stoep gelos sodat ons die sonsondergang kon geniet. Baie oulike plekkie. Hulle het ook my hond aanvaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella de Karoo se terugvoer

Mev. Oosthuysen, baie dankie vir die mooi resensie. Ons probeer waarlik ons bes hier by Bella de Karoo om na al ons gaste se behoeftes te omsien. Dit is altyd lekker om goeie terugvoer te kry. Baie dankie. Kom kuier gerus weer by Bella de Karoo en bring die vierbeen kind met liefde saam.

Vriendelike groete
Linda

Bella de Karoo
Martin P - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis net lekke!

Ons het baie lekker gekuier en die gasvryheid is uit die boonste rakke, sal beslis weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella de Karoo se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Martin. Dit was 'n groot plesier om julle hier by Bella de Karoo te hê. Ek hoop om julle gou te sien in die nabye toekoms.
Vriendelike groete
Linda

Bella de Karoo
Leanie V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie V
Gesin met klein kinders

Gasvryheid en rustigheid op sy beste!

Baie vriendelike ontvangs, skoon kamers met aandag aan detail, alles wat ons nodig gehad het vir ons braai die aand. Rustige atmosfeer en 'n heerlike ontbyt! Ek kan Bella de Karoo beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J
Gesin met tieners

Gasvry en ontspanne.

Die enigste probleem was die wagtyd vir ontbyt. Die roosterkoeke is heerlik so dit was darem die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heine C - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heine C
Gesin met klein kinders

Genotvolle veblyf teen 'n bekostigbare prys!

Ons het net een nag gebly by Bella de Karoo. By aankoms was ons vriendelik ontvang en verduidelik hoe alles werk. Die verblyf in die plaashuis was baie lekker veral vir ons stadsjapie-kinders. Ontbyt die volgende oggend by Smitswinkel was ook uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelani B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons aand by Bella de Karoo vreeslik geniet.

Die kamer was skoon en netjies en het pragtige antieke meubels in. Braaigeriewe was meer as voldoende, selfs braaipakkies was aangebied. Ek sal enige tyd Bella de Karoo aan enigiemand aanbeveel as 'n oornagplek of selfs om vir 'n naweek te ontspan. Onthou ook om Smitswinkel te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna V
Saam met vriende

Nie luuks nie, maar skoon en netjies met vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Dit is goeie 2-ster akkommodasie. Die diens was vriendelik en die beddens skoon en gemaklik. Die badkamers kan meer uitnodigend gemaak word deur die vloer en stort bietjie op te gradeer. Lekker kos van die padstal! 'n Mooi omgewing met pragtige sonsondergang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ervaring!

Ons het baie lekker gebly. Ek sal volgende keer sorg dat ons vroeër daar kom om die braai- en kuierfasiliteite beter te benut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris G - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris G

Bella Bella Bella! Die beste plek en atmosfeer wat mens van plaaslewe vewag!

Hulle kosdisse is uit die boonste rakke. Gasvryheid en daai lekker ek-voel-tuis gevoel! En toe gee die Vader nog harde reën op die sinkdak in die dorre Karoo (die gastehuis het geen geute nie, want hier is dit oorbodig).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thersia C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thersia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Karoo-plaasondervinding wat aanbeveel kan word.

Alle kommunikasie met Frances en haar personeel was flink en vriendelik. Ontvangs hartlik; geriewe silwerskoon, netjies en alles wat 'n mens nodig het. Etes vanaf en by Smitswinkel heerlik en teen billike koste. Lekker droë witwyn uit die omgewing beskikbaar. Vir voëlkykers 'n hele paar spesies waarop die verkykers gerig kon word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frauke W - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Frauke W

Goed!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Lieflike omgewing, stil en baie lekker kos - baie dankie!

Heerlik! Vreindelike diens, gemaklike en goed toegeruste kamers. Wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter A. S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter A. S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice location

A bit far from both Oudtshoorn and Calitzdorp, but great bird life in the trees (holy ibis colony). Very nice people. Braai area was a bit poor, but then again it is a B&B. No problems experienced that required assistance during our self-catering stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakkie L - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas met baie mooi geriewe.

Bella de Karoo is goed geleë op 'n pragtige plaas met uitstekende geriewe, en baie goeie en vriendelike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keryn P - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keryn P
Saam met vriende

Stunning

We had a wonderful time at Bella de Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R840
R840 R672
per nag, vir 2 mense
Vanaf R840
R840 R672
per nag, vir 2 mense
Vanaf R840
R840 R672
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrieskraal Plaas, Op die R62 na Oudtshoorn, Calitzdorp, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd6bdbb314881b8e304e37e56b24e97f3a17c033c96a109d0efdf9a09fcd74d4f9780e6fac4c29245ec3811f33912a25c23f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R840 nouVanaf R672 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 Farm Andrieskraal On the R62 to Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.560439762086 21.901018470526
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem