Bella's B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Okt 2019 tot 4 Nov 2019.

Beskrywing

Bella's B&B is 'n pragtig gemeubileerde, selfsorgtuin-suite (55 m²) in Vryheid. Hierdie eenheid is ideaal vir die sakereisiger, omdat dit so na aan die middedorp is.

Die kothuis het 'n groot slaapkamer, 'n en suite-badkamer (stort), 'n volledig toegeruste kombuis en 'n leefkamer met DStv. Ons het onbeperkte WiFi. Die sitkamer-area het 'n enkelbed vir 'n derde gas. Daar is veilige parkering onderdak beskikbaar. Die kothuis maak oop op 'n lieflike swembad en patio waar gaste kan rook. Daar is ongelukkig geen braaigeriewe beskikbaar nie.

Vryheid, die dorp, was 'n baie prominente area tydens die Anglo-Boer Oorlog van 1899, en daarom is hierdie dorp 'n baie interessante een op die Slagveld-roete. Hierdie roete strek oor 'n hele aantal slagvelde en herdenkingsgebiede.

Slaapplek

'n Bespreking by Bella's B&B sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bella's B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R1 080 per nag (vir 3 mense)

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Okt 2019 tot 4 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za