LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bella's B&B | LekkeSlaap
+21

Bella's B&B

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Bella's B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Reino D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reino D
Besigheidsreis

Wonderlike akkommodasie gepaard met gasvryheid.

Op die aankoms was ons hartelik verwelkom deur 'n vriendelike gesig, Brian. Alles was mooi netjies en in orde vir ons om na die lang pad net te kan ontspan! Die akkommodasie is baie gerieflik en super skoon! Ons was ten alle tye op hoogte gehou deur Brian van enige reëlings en inligting van die bespreking af wat ek min van ander plekke kan sê! En dan om nie eers te praat van die smaaklike ontbyt wat ons elke oggend gehad het nie. Dit was uit die boonste rakke! Baie baie dankie Brian en Shane vir 'n heelike Naweek! Julle is tops, hou so aan met julle wonderlike diens! Hoop ons kuier gou weer by julle!

Bella's B&B's terugvoer

Thank you for the lovely review guys. You're welcome back anytime. Brian and Shane

Bella's B&B
Shann B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect and peaceful!

Bella's B&B is a refreshing oasis, elegantly decorated and a perfect place to stay. The location is central, the surroundings are peaceful and the hospitality is exceptional. Definitely a place to stay but book for more than one night!

Eric W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bella's B&B is a gem in Vryheid.

The flatlet we stayed in was very comfortable and spacious, with interior decoration second to none. Brian and Shane are excellent hosts.

Bella's B&B's terugvoer

Thank you for the awesome review. We look forward to hosting you again. Brian

Bella's B&B
Maryna D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfection from booking in to booking out.

Brian is the perfect host. From the attention to detail in the cottage to the scrumptious breakfasts in the mornings, everything was a delight. I would definitely stay there again and recommend it to anyone who is looking for a BnB in Vryheid.

Bella's B&B's terugvoer

Thank you for the lovely review. It was a pleasure to host you. Brian

Bella's B&B
Burgert V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjiese wooneenheid.

Dit was 'n baie lekker ervaring. Die eenheid was skoon, netjies en die diens vriendelik. Aandete wat verskaf is, was goed voorberei en voorgesit.

Bella's B&B's terugvoer

Thank you for the lovely review.

Bella's B&B
Lorraine E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Bella's B&B was uitstekend, van aankoms tot vertrek - definitief een van die bestes sover.

Wat 'n heerlike plek om naweke deur te bring! Dit was een van die mooiste klein dorpies, gastehuise wat ons nog ooit besoek het. Die kothuis was net so skoon en mooi versier. Die aandag aan die kleinste detail mis ons nie. Brian is 'n super gasheer, baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Die ontbyt is smaakvol aangebied, uitstekend voorberei en heerlik! Ons beveel Bella's B&B sterk aan vir almal wat op soek is na 'n puik gastehuis en 'n heerlike verblyf in Vryheid.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Our stay in Bella's B&B was excellent, from arrival to departure ─ definitely one of the very best, ever.

What a lovely place to have spent a week-end! It was one of the prettiest small town, guest houses that we've ever visited. The cottage was as clean as a pin and beautifully decorated. The attention to the smallest detail didn't miss our eye. Brian is a super host, very friendly and made us feel very welcome. Breakfast was tastefully presented, excellently prepared and delicious! We highly recommend Bella's B&B to anyone looking for a fine guest house and a lovely stay in Vryheid.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Bella's B&B's terugvoer

Thank you for your awesome review. It was our pleasure to host both of you. Brian and Shane.

Bella's B&B
Donald F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald F
Enkelreisiger

Stylvol, van die ete-voorbereiding, tot die kamer en teen 'n baie redelike koste!

My reëlings moes aangepas word a.g.v. onvoorsiene omstandighede. Brian het dit baie vinnig en doeltreffend gedoen, sonder enige moeite. Werklik puik diens, hulle laat mens welkom voel, en ons kon verskeie onderwyskundiges uit 'n vorige era gemaklik bespreek soos ons hulle onthou. Brian was heelwat later ook by dieselfde skool 'n leerling. Ek kan Bella's B&B met vrymoedigheid aanbeveel by kliënte!

Andrew S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S
Besigheidsreis

Ruim met alle geriewe wat benodig word.

Uitstekend! Goeie plek om te slaap.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Spacious with all facilities needed.

Excellent! Great place to crash.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vincent M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed staying At Bella's.

Quiet area which enables us to sleep and rest.

Bella's B&B's terugvoer

Thank you for your 5 star review. Was a pleasure to host you. Brian Bellas B and B

Bella's B&B
Alida D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Sal beslis weer teruggaan. Brian is 'n fantastiese mens en gaan uit sy pad uit om dit vir jou lekker te maak.

Ek sal beslis Bella's B&B aanbeveel. Plekkie is pragtig en baie netjies en skoon. Rêrig niks klagtes nie. Brian is 'n fantastiese mens. Hy gaan uit sy pad uit om dit vir 'n mens lekker te maak en bederf 'n mens met ontbyt in die kamer. Sien jou weer binnekort!

Bella's B&B's terugvoer

Dankie Alida.

Bella's B&B
Charlene R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike oomblikke, gerieflike verblyf en vriendelike mense.

Die eienaars is awesome mense en het elke oomblik van ons tydjie daar ons op die hande gedra en ons so gemaklik en tuis as moontlik laat voel. Die ontbyt elke oggend was kreatief en uit die boonste rakke! Ons kamer was lekker warm en die beddegoed en bed van kwaliteit gehalte. Ons kan Bella's B & B met 'n geruste hart aanbeveel en julle kan maar weet julle sal ons beslis weer eendag sien.

Christelle C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle C
Besigheidsreis

Uitsonderlik.

Pragtige plekkie met baie rustigheid en met smaak versier. Die eienaars is baie gasvry en vriendelik. Ek sal die plekkie vir enigiemand aanbeveel.

Bella's B&B's terugvoer

Thank you for the lovely review. We hope to host you again soon. Brian, Bellas B and B.

Bella's B&B
Ursula D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula D
Besigheidsreis

Verblyf geniet en eienaar gasvry.

Verblyf baie aangenaam, sal beslis weer gebruik maak van Bella's. Eienaar baie gasvry. Heerlike ontbyt en aandete bedien.

Bella's B&B's terugvoer

Thank you, Ursula. We loved meeting you.

Regards,
Brian

Bella's B&B
Tanja K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja K
Saam met vriende

Baie lekker verblyf!

Baie vriendelike gasheer, lekker ontbyte, skoon en netjies.

Orpa J - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Orpa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een oase op ons reis deur Natal.

Asof jy tuiskom, so gasvry, so netjies, so lekker plek om te bly.

Dawie P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en baie professioneel.

Sien sterre.

Frank H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awsome. Sal môre weer daar gaan bly.

Brian was baie behulpsaam en baie vriendelik. Het dit rerig baie geniet daar en die aandete en ontbyt was beter as wat 'n Spur of enige plek kon maak. Great diens Brian, hou so aan.

Bella's B&B's terugvoer

Thank you for the lovely review. Hope to see you again soon. Brian

Bella's B&B
Jan F - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F
Besigheidsreis

Dit was baie aangenaam, rustig en jy het 'n hele woonstel tot jou beskikking.

Ek was net een nag daar en kan bevestig dat ek heerlik geslaap het in die baie netjiese plek. Die ontbyt wat aan my voorgesit is, was uitstekend en net genoeg.

Fred H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, heerlik gebly.

Pragtige plek. Stylvol gemeubileer. Skoon.Vriendelike ontvangs. Smaakvolle ontbyt. Sal enigiemand aanbeveel om by Bella's te bly.

Aletta S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta S
Enkelreisiger

Fantasies en onvergeetlik!

Wat 'n wonderlike ondervinding. Brian is die perfekte gasheer en sien na elke behoefte om.

Bella's B&B's terugvoer

Dankie Alna, dit was 'n fees om jou te ontmoet!
Brian

Bella's B&B
Talita L - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita L
Besigheidsreis

Een van die beste gastehuise tot dusver. Ruim, netjies en pragtig. Wonderlike gashere!

Een van die bes beware geheime. Wonderlik versier met elegante smaak en manjifieke gashere. Sal nêrens anders bly as ek weer in Vryheid is nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

One of the best guesthouses thus far. Spacious, neat and beautiful! Wonderful hosts!

Bella's B&B is one of the best kept secrets. Wonderfully decorated with elegant taste and the hosts are magnificent. Will never stay anywhere else should I be in Vryheid again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Amanda Schoeman S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda Schoeman S
Saam met vriende

Dit was awesome!

Ontvangs was warm, vriendelik en opreg!

Inge K - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens, en die ontbyt is fantasties!

Bryan, die eienaar, se "attention to detail" is regtig besonders. Die diens was baie goed en ons ontbyt was elke oggend op tyd en BAIE lekker. Die woonstel was ook baie skoon en dit was lekker stil. Sal die plekkie beslis aanbeveel, en as ons weer in die area is gebruik ons Bella's vir seker weer.

Chris V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Hartlik, gasvry, smaakvol, skoon en baie goeie diens.

Bella's B&B's terugvoer

Thank you for the positive review.

Bella's B&B
Francis J - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis J
Gesin met klein kinders

Beste verblyf in Vryheid!

Ons is self in die toeriste-bedryf en Bella's is fantasties!

Bella's B&B's terugvoer

Thank you for your positive review.
We hope to come up soon and visit.
Brian

Bella's B&B
Van Zyl W - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Zyl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie netjies. Brian die eienaar hanteer jou as gas baie professioneel. Ontbyt uit die boonste rakke!

Bella's B&B's terugvoer

Good day Van Zyl,

Thank you for the lovely review. Hope to see you all soon again.

Regards,
Brian

Bella's B&B
Braam D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was aangenaam.

Wat 'n plesier, Brian en Collin is die perfekte gashere. Ons verblyf was aangenaam en die ontbyt uitstekend. Daar is niks om te verbeter nie, want alles is perfek. Die woonstel is skoon en netjies en ek beveel Bella's graag aan. Sal julle weer besoek.

Wilhelm P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm P

Puik fasiliteite en uitstekende diens.

Baie lekker gebly, beste diens en 5-ster fasiliteit.

Myrtle R - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle R
Besigheidsreis

Baie huislik.

Netjiese verblyf.

Adele J - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Piece of heaven to refresh the soul!

We were blown out our socks with this awesome oasis in the middle of Vryheid! Our little home was perfect for our needs. My husband loved the fact that he could open the sliding door in our bedroom which leads to a well manicured garden with a sparkling pool. He sat outside reading the newspaper and just chillaxed with a glass of wine before our function. The unit is very spacious and stunningly decorated. The pics don't do any justice. We were treated and spoilt like royalty by our two hosts. Breakfast was delish and picture perfect! This B&B is definitely the best in Vryheid. We will be back and recommend it to our family and friends.

Magda E - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda E
Gesin met tieners

Lekkerste plek waar ek nog ooit gebly het. Pragtige mense met goue harte. Ons het so tuis gevoel.

Hierdie gastehuis kry 10 uit 10. Dis skoon, netjies en baie stylvol. Die gasheer is vriendelik en baie behulpsaam. Sal verseker terug kom. Bly nooit weer op 'n ander plek nie.

Marie F - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal Bella's enige tyd aanbeveel, waarde vir jou geld.

Bella's is soos 'n koel lafenis op 'n snikhete dag. 'n Pure oasis. 'n Fyn, afgewerkte toonbeeld van elegansie en klassieke styl. Netjiese, skoon, kraakvars wit linne en stylvol gemeubileerd. Gasvrye eienaars en smaakvolle ontbyt.

Leon B - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was amazing!

Ek het nie genoeg woorde om te kan sê hoe ons dit geniet het nie, baie dankie. Sal beslis weer van julle plekkie gebruik maak.

Zelda N - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda N
Gesin met tieners

Ons het baie lekker by Bella's gebly.

Wat 'n oulike woonstelletjie. Alles was pragtig en baie stylvol. Ons gasheer, Brian, was baie bedagsaam en sy ontbyt was nie net heerlik nie, dit was prentjiemooi voorgesit. Ons sal enige tyd weer by Bella's oorbly.

Deon E - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon E
Gesin met klein kinders

Stylvolle verblyf met gasvrye ontvangs

Bella's B&B is 'n klein juweeltjie in Vryheid. Die gashere se warm persoonlikhede laat jou dadelik tuis voel! Die plekkie is stylvol gemeubileerd met alles wat jy mag nodig kry. Die ontbyt is uit die boonste rakke. 'n Lekker stukkie bederf om daar oor te bly. Deon, Dirkie & Annemarie

Johan P - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Besigheidsreis

I would prefer this B&B to anyone. It's all 5 star treatment for such an affordable price!

I really think that this is one of Vryheid's best B&B's. Take this from someone that travels more than the ordinary South African!

Ndumiso M - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ndumiso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bella B&B is a beautiful place.

I enjoyed every minute of my stay.

Steve M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We seriously enjoyed our stay and wish we could have stayed a few more days.

Bella's B n B treated us like their only VIP guests. I wont hesitate to recommend them to my friends and family. I can confirm that if I happen to be in the area of Vryheid or any nearby town and I need to spend the night somewhere, Bella's B n B will be only place I will consider. I have been showing my family and friends the photo's I took while there, and all of them were impressed.

Vanaf R1 200
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kommissiestraat 181, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4MjU5OTExLWFlNGQtNDZiOS04ZTI5LTkyM2Y5ZTI4OWE5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 3 persone) 38 5 1 5 181 Kommissie Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 086 999 0018 16:00-19:00 09:00 -27.763524 30.790206
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!