Bella Vista 4

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vanaf 14 Jun 2019 tot 31 Jan 2020.

Beskrywing

Bella Vista 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Jeffreysbaai. Dit is naby wêreldbekende Surfers Point en Supertubes.

Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en die kombuis is goed toegerus. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die leefarea het 'n "cove" (slaaparea wat toeskuif) met 'n ekstra dubbelbed.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolf en filterkoffiemasjien. Verder is daar 'n braai-area, TV, asook 'n swembad en toesluitmotorhuis op die perseel. Die eenheid is nie rolstoelvriendelik nie.

Doendinge in die omgewing: swem, surf, visvang, perdry, vlieërbranderry, gholf, en bergfietsry. Daguitstappies kan onderneem word na die nabygeleë Tsitsikamma en ook reksprong.

Slaapplek

'n Bespreking by Bella Vista 4 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bella Vista 4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 R1 760 per nag (vir 6 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vanaf 14 Jun 2019 tot 31 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za