Bella Vista
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Way-straat 18, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bella Vista is 'n selfsorgeenheid in Plettenbergbaai, 'n kusdorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, TV en 'n kombuis wat met 'n yskas-vkas, stoof, oond, breekware, eetgerei, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die balkon het 'n mooi uitsig oor Keerboomstrand en het 'n ingeboude braai.
Die kompleks is veilig en het parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis. Daar is ook 'n swembad en verskeie aktiwiteite, soos bergfietsry, perdry en wynproe is in die area beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Bella Vista sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Reon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 4
Ligging
- Marine Way-straat 18, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Bella Vista het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Way-straat 18, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom