LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+78
Selfsorg in Cullinan

Bella Vista SA Boerperd Farm House

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Bella Vista Farm, Portion 121 of Doornkraal, Cullinan, 1000, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Bella Vista SA Boerperd Farm House bied verblyf op 'n plaas wat 7 km vanaf Cullinan en 30 km vanaf Pretoria geleë is.

Die Plaashuis is geskik vir 7 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n binnenshuise kaggel en buite is daar 'n dek met sitplek. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Eenheid 1 bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 1 kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof in.

Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koninggrootte-bed, 'n stort en 'n kombuisie. Eenheid 3 bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koningingrootte-bed, 'n stort en 'n kombuisie.

Braaigeriewe is voor al 3 eenhede beskikbaar. Daar is staproetes en plaasdiere soos perde op die plaas.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Corlian D
Saam met vriende
5.0
Rustig, mooi, vriendelik, huis. Dit was 'n wonderlike rustige verblyf. Maryna het ons almal tuis laat voel en haar persoonlike vingerafdruk het ons ge...
Sien meer
Aug 2026
Kobus P
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. We had a wonderful stay and felt genuinely welcomed from the moment we arrived. The owner was incredibly generous and made u...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Marcell S
Saam met lewensmaat
5.0
The kind of place you never want to leave. From the moment we arrived we felt immediately at home and wished we could stay forever. Fro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Jeneema D
Saam met lewensmaat
5.0
Tuis, warmhartig en baie diere. Siels kos. Wat 'n voorreg om by julle te kon bly! Dankie vir die warm verwelkoming en die oop harte. Julle plekkie is ...
Sien meer
Aug 2026
Morne K
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n onvergeetlike lekker kuier gewees. As daar meer sterre was, sou ek meer gegee het. Tannie Maryna met haar tuisgebakte brood en sop het my n...
Sien meer
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mrs Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bella Vista Farm, Portion 121 of Doornkraal, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Bella Vista SA Boerperd Farm House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Bella Vista Farm, Portion 121 of Doornkraal, Cullinan, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90e5891bae6d1f2091a46575caf5cd8b65bc2957a3ae8f230c2171ed53082888802a30688a362512f86db829d01709746b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Bella Vista Farm Portion 121 of Doornkraal 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.634059376504 28.565239450401
Soek in 'n groter streek