Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bellamy on Vaal

Selfsorg
Eenheid No 5
Vanaf
Vanaf R999
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid No 5 is 'n oopplan-eenheid en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die eenheid beskik oor 'n sitarea en 'n kombuisie wat met 'n draagbare stoof en oond, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n tafel en stoele buite die eenheid en braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 999
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kothuis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. 3 van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die vierde slaapkamer het 'n aparte badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV in die sitarea. Die kothuis maak oop na 'n stoep met buitesitplek en eetareas.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
River View Huis
Vanaf
Vanaf R3 999
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie vierslaapkamerhuis bied slaapplek aan 8 gaste. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 1 van die kamers het lugversorging. Gaste deel 3 badkamers waarvan 2 'n stort het en daar is 'n stort-oor-bad in die derde badkamer. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n etenstafel en 'n gemaklike sitkamerstel in die leefarea. Daar is ook 'n speelkamer vir kinders. Die huis maak oop na 'n privaat stoep met buitesitplek en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loch-weg 33, Lochvaal, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8dbd34ea66161478f3fe8672b648312c2de0e8b0d92ae170be52af0a4e731eae8083af8c0ecf7def552fa0e04e0ee63583b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 33 Loch Road Lochvaal 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.745023624685 27.699254768032
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem