Bellaritz Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bellaritz Gastehuis is geleë in Bothaville, 'n plaasdorpie naby aan die Vaalrivier.

Daar is 1 slaapkamer wat beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Ons het 'n eenheid buite met 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sprankelende swembad is ook tot gaste se beskikking.

Bellaritz Gastehuis bied ook veilige parkering vir gaste en dis naby aan die plaaslike restaurante en winkels geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bellaritz Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za