- 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Hosking Street, Strathmore Park, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Bella's Rest is in die oulike dorpie Dundee geleë en hierdie gastehuis bied gemaklike beddens en ontbyt wat ideaal is vir gaste wat op soek is na 'n afgeleë vakansie.
Daar is 9 pragtig versierde kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, vars linne en privaat ingange. Ander geriewe in elke kamer sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n lessenaar in.
Die lowerryke tuine is die perfekte plek om te ontspan. Gaste kan staptoere doen, voetslaan, wynproe en verskeie restaurante besoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 10 Hosking Street, Strathmore Park, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bella's Rest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Hosking Street, Strathmore Park, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang