Fynnlands Akkommodasie by Belle Bleu Accommodation | LekkeSlaap
+57
+57

Belle Bleu Accommodation

Selfsorg
  • Vanaf R4 500 per nag (vir 10 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestonsingel 12 , Fynnlands, Bluff, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Belle Bleu Accommodation is ‘n selfsorghuis in Bluff. Dis sowat 5 km vanaf Bluff se winkels en restaurant, asook Ansteys en Brighton Beaches.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 10 en beskik oor lugversorging, 4 kamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-stort. Die tweede kamer het ’n koningingrootte-bed, die derde kamer het 2 enkelbeddens en ’n koningingrootte-bed, en die vierde kamer het ’n dubbelbed.

Die kombuis is toegerus met ’n dubbelyskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore. Die oopplan-leefarea het ’n etenstafel met sitplek en die sitarea lei na die kuierarea met ’n ingeboude kroeg en pool-tafel.

Daar is ook ’n swembad, lapa met braaigeriewe, biblioteek en haar- en skoonheidsalon wat deur die gashere bestuur word. Daar is parkeerplek vir 4 voertuie in ’n toesluit-motorhuis en veilige parkeerplek vir ekstra voertuie.

Belle Bleu Accommodation is sowat 15 km vanaf uShaka Marine World, die MSC Cruise-passasiersterminaal by Durban se hawe en Durban se middestad. Dis ook 48 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Belle Bleu Accommodation sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kestonsingel 12 , Fynnlands, Bluff, 4052, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R4 500
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R4 500
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestonsingel 12 , Fynnlands, Bluff, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e6748ea11e6fea5a441efd45a16d143fc1d881a6d2db95328df45c769019d7db22dcdeaff67261f0e5bc0b79369013bf359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (vir 10 persone) 12 Keston Crescent Fynnlands 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.90023424424 31.020775
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za