Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle Maroc

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Stacy Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 200

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 9 resensies vir Belle Maroc
Netheid
3.4/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
2.9/5
Lana O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lana O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging met pragtige uitsig oor Tafelberg. Kamers is netjies met 'n gemaklike bed, 'n en-suite badkamer met stort, wasbak en toilet.

Aandag kan gegee word aan klein goedjies. Voorsien gerus vars water, melk, teelepels en glase in kamers. Daar is wel 'n ketel en twee koppies en suiker en 'n mini yskas om items koud te hou. Haardroër kan standaard in die kamers voorsien word, dit kon wel by ontvangs aangevra word. Die gasverwarmer was stukkend. Een downlighter was dood en die een bedkasliggie het ook nie gewerk nie. Min opsies vir wynkeuse a.g.v. die taxi-staking. Die stort vat bitter lank om warm te word. Ligging is fantasties en personeel is heel vriendelik en behulpsaam. Parkering is agter die gebou. Stapafstand vanaf On The Rocks Restaurant en Ons Huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Maroc se terugvoer

Geagte gas,

Dankie vir u waardevolle terugvoer. Ons sal streef om die areas wat u onder ons aandag gebring het, te verbeter om u verblyfervaring te optimaliseer. Ons waardeer u eerlikheid en sien uit daarna om u weer te verwelkom met 'n verbeterde ervaring.

Baie dankie vir u ondersteuning.

Vriendelike groete, Sharon Hendricks

Belle Maroc
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet H
Saam met vriende

Overnight stay.

We stayed overnight at Belle Maroc. A good place to stay with great views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very disappointed.

The hotel has the perfect location, but many downfalls, room not clean and the room services were not up to standard. Always needed to request towels and the coffee station was never replenished.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanelisiwe K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Sanelisiwe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was pleasant.

I was just disappointed with my expectations and the look of the room, there was no bath tub. For the price per night, the superior room is saddening. There's also no backup power, loadshedding leaves you in the dark, and there's not even a complimentary still water. The iron and the ironing board are just poor. Nothing said the price per night there, it's more R700 per night value.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Thys R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vuil en vuil vensters.

Die vensters is verskriklik vuil en die hele plek ook. Vir daardie prys verwag mens baie beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phindile D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Phindile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place close to the beach.

Great value for money, top tier restaurant, short drive to fastfood places.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, vriendelike diens, gehalte ontbyt.

Baie vriendelike en professionele ontvangs, pragtige skoon kamers, gehalte diens. Ontbyt uit die boekke. Heerlik gebly en sal beslis weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belloystraat 6, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb19337a7873db9ce741a5edda22b97ebc8732ee3aa17814288402e4ad7943e198cf5b0ca07a2bbf4a299b430da59b8c8e426?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 910 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 6 Belloy Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -33.804402369927 18.46265387791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem