LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Belle Vue Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+33

Belle Vue Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Livingstone-straat 100, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Belle Vue Bed and Breakfast is in Queenstown geleë en bied verskeie luukse kamers.

Die 7 kamers het koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens of enkelbeddens, en elke kamer het ’n en suite-badkamer. Beddegoed word voorsien. Elke kamer het lugversorging, ’n TV, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Let asb. daarop dat rook verbode is in alle kamers. Kamers 6 en 7 kan ook as selfsorg gebruik word.

Ontbyt is ingesluit en aandete is beskikbaar op versoek teen ’n addisionele koste. Gaste kan voor die kaggel ontspan op koue dae en het toegang tot die swembad en tennisbaan. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Belle Vue Bed and Breakfast is 500 m vanaf Queenstown Gholfbaan wat ook Parkruns op Saterdae bied. Daar is verskeie doendinge in die area soos voetslaan, bergfietsry, bergklim, staproetes kanovaart en nog meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Belle Vue Bed and Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Livingstone-straat 100, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Gaste dink Belle Vue Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Queenstown Oos-Kaap
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Livingstone-straat 100, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtRhURIqusI6UzK6LT8nUfIL3pOplk5lhi3fsp9rMBqU5GJU91i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 100 Livingstone Road Queenstown 5320 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.89691098855 26.891712397497
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!