Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle-Vue Farm Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Belle-Vue Farm Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lemador Martelize B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lemador Martelize B
Gesin met tieners

Heerlike natuurskoon.

Welkom ontvangs gehad. Lekker gebly en die huis is skoon en netjies.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful area.

A very good place for more people to gather. There are lots of places all around. We enjoyed walking in the mountains and the tranquility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan Chris E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Chris E
Saam met vriende

Baie gasvry.

Baie mooi, skoon en netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian E
Gesin met tieners

Peaceful breakaway from city life.

We were fortunate to have the whole house to ourselves. The farm is situated among beautiful surroundings. It is peaceful, with clean air and blue skies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelanie G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lelanie G
Saam met vriende

Pragtige omgewing!

Dis 'n lieflike huis, maar die storte kon doen met 'n orentlike skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Farm Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Lelanie,

Ons het so pas die badkamers oorgeteel en geverf. Ons stem saam, dit was nodig. Ongelukkig het die projek lank gevat om aan die gang te kry as gevolg van die tekort aan telers in die omgewing daar is net een. Ons vra om verskoning dat jy nie die fasiliteite kon geniet nie.

Ons se weereens dankie vir jou ondersteuning en terugvoer.

Vriendelike Groete,
Michelle Zondagh
Belle-Vue Farm Accommodation

Belle-Vue Farm Accommodation
Marietta C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis weer kom slaap.

Fantasties en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Farm Accommodation se terugvoer

Baie dankie Marietta.
So lekker om julle te ontmoet. Kom enige tyd weer.

Belle-Vue Farm Accommodation
Pierre J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Enkelreisiger

Stil, skoon, vriendelik.

Ek was die enigste gas, maar ek is goed verwelkom. Kamer was skoon en netjies en die plek is stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle-Vue Farm Accommodation se terugvoer

Baie dankie Pierre!

So lekker om jou te ontmoet- wat 'n avontuurlustige hart!

Vriendelike Groete van Belle-Vue

Belle-Vue Farm Accommodation
Celestine V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celestine V

Baie lekker naweek, die kinders het die kuier geniet.

Michelle en personeel is te kostelik en die gasvryheid is tops. Ons sal definitief weer kom, veral in die winter. Ons naweek was bietjie en wens ons kon langer bly, maar sal definitief binnekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hymie J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hymie J

Rustig en lieflike uitsig.

Het alles wat nodig is en dit is 'n baie netjiese, veilige bly plek met hope ruimtes en kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Belle-Vue Farm, Avontuur, Uniondale, 6490, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71cfb4f3b4e1ab5a9593c183b3c0588d57213972e405fe3d967188d6db8f0ed758e7ebbd127d92bff0ceb57427157258e588?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 R62 Belle-Vue Farm, Avontuur 6490 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.73259893793 23.149687923797
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem