Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle Vue Ridge

B&B
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Witch-laan 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 780 R1 602 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Belle Vue Ridge is 'n ruim gastehuis in Plettenbergbaai en het lieflike uitsigte oor die see en omliggende area.

Die gastehuis beskik oor 5 kamers wat na 'n stoep lei. Die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in elke kamer.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n stoof, braai en 'n mikrogolf toegerus is. Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Daar is 'n sonverhitte swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.

Plettenbergbaai bied verskeie aktiwiteite soos stap, voetslaan, fietsry, perdry, walviskyk, kajakvaart op die see, verskeie restaurante en winkels. Besienswaardighede in die area sluit in Lawnwood Snake Sanctuary, Noah's Park Wolf Sanctuary, Radical Raptors-rehabilitasiesentrum en veel meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Belle Vue Ridge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 5

Ligging

  • Sea Witch-laan 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Belle Vue Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 780
R1 780 R1 602
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 780
R1 780 R1 602
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Witch-laan 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c01312a45ef320e63ea502ce1f68874610f2cd7a27493fd3fc69b87136ebdc70fcb556f0be5007a1f273e180ae37509d5c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 780 nouVanaf R1 602 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 5 Sea Witch Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.057525418906 23.36941316416
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem