LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bellerive Guesthouse | LekkeSlaap
+59

Bellerive Guesthouse

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A35.3-pad, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Bellerive Guesthouse is in die idilliese Magoebaskloof geleë en dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n bietjie avontuur of 'n stil naweekwegbreek.

Kom geniet die stilte en gerief van ons selfsorg-gastehuis met 5 slaapkamers en 3 en 'n ½ badkamers. Die huis bied slaapplek vir tot 9 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers bied elkeen 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die laaste slaapkamer het 'n driekwartbed. Ekstra matrasse is ook beskikbaar. Die kombuis is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg, insluitende 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof en elektriese oond, 'n mikrogolfoond en broodrooster. Die sitkamer het gerieflike sitplek en 'n lieflike kaggel om jou deur die winter warm te hou. Die huis is omring deur dennebome en 'n inheemse woud wat meer as 250 hektaar groot is en wag om verken te word.

Doendinge op die landgoed sluit forel- en baarshengel, voetslaan, bergfietsry en voëlkyk in. Verder kan gaste ook in die pragtige tuin ontspan en die rustige omgewing en vars berglug geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Bellerive Guesthouse sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Ekstra enkelmatras
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Bellerive Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • A35.3-pad, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Bellerive Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A35.3-pad, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZmNiZGMyLWY1NDgtNDRiMy1iNjZmLTcwZGUxZGYwM2IxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 Road A35.3 Magoebaskloof 0730 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.891093073329 30.004985122193
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!