Franskraal Akkommodasie by Belle's Cove | LekkeSlaap
+11
+11

Belle's Cove

  • Vanaf R800 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 36, Franskraal, 7220, Wes-Kaap

Beskrywing

Belle's Cove is in die bekoorlike kusdorp Franskraal geleë, net 'n kort entjie se ry van Gansbaai af. Die huis bied gedeeltelike uitsigte oor die see, sowel as op die berge.

Belle's Cove het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die leefarea het 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en beskik oor 'n instapstort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en ketel. Die eenheid het 'n braaiplek, TV, DStv en veilige parkeerplek.

Doendinge in die omgewing sluit swem, snorkel, skubaduik, haaihokduik, visvang en voetslaan in.

Slaapplek

’n Bespreking by Belle's Cove sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 21 resensies vir Belle's Cove
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Du Toit-straat 36, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Belle's Cove het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 36, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPyJKRm1s8DNuNJiL1CWLA6KsmwMJ9R5ddQCZuMRxfTiQO754Tm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 4 persone) 21 5 1 4.5 36 Du Toit Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.609051 19.373928
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za