Bellevue Berg Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 15 % af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jan 2020 tot 31 Jan 2020.

Beskrywing

Bellevue Berg Cottage bied selfsorgverblyf sowat 8 tot 13 km halfpad tussen Winterton en Bergville. Dié bekoorlike plaaskothuis is op 'n werkende bees- en mielieplaas en bied 'n pragtige uitsig oor die landerye en op die berg.

Dié privaat, losstaande kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore. Die oopplan-eetarea en -leefarea het 'n kaggel. Die kothuis het 'n elektriese heining.

Die plaas bied bergfietsroetes, staproetes en visvang. Die eienaars woon op die perseel en het vriendelike waghonde. Hulle staan gereed om enige vrae te beantwoord of raad oor die area te gee.

Slaapplek

'n Bespreking by Bellevue Berg Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bellevue Berg Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 R1 300 per nag (plek vir 6)

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jan 2020 tot 31 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za