Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bellevue Guest Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg - Eenheid 1
Selfsorg
Selfsorg - Eenheid 2
Selfsorg
Selfsorg - Eenheid 3
Selfsorg
Selfsorg - Eenheid 4
Selfsorg
Selfsorg - Eenheid 6
Selfsorg
Selfsorg - Eenheid 8
Selfsorg
Selfsorg - Eenheid 9
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Dagbesoekers en troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël.

Harde musiek, geraas en dronkgedrag sal nie geduld word nie.

Eenhede word volgens getalle toegeken wanneer jy bespreek. Indien die aantal gaste minder word, sal gaste steeds aanspreeklik wees vir die volle bedrag, tensy 'n kleiner eenheid beskikbaar is. Gedurende hoog-seisoen word die tarriewe teen maksimum gehef.

Opwasmiddel, seep en 2 toiletrolle word voorsien.

Eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae en is beskikbaar op vooraf reëling. Linne word een keer per week omgeruil en badhanddoeke word elke derde dag geruil. Indien jy daagliks skoon badhanddoeke benodig, bring jou eie.

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Alle eenhede het 'n TV met 'n satellietskottel, gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder saam te bring.

Een herlaaibare lig per slaapkamer word voorsien.
Daar is 'n gaskookplaat en die WiFi is aan tydens beurtkrag. Die eenheid het sy eie waterbron op die perseel.

Daar is geen swembad of wasgoedgeriewe op die perseel nie, maar getypoele en die wassery is naby.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R620, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97941fe2748ece3cbacef1f29618f478fc9569507709be0c11082eb32eb9079584fff446b5779e1f40779d73677657e071bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 R620 Ramsgate South 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.902102727929 30.321718454361