Oos-Londen Akkommodasie by Bells and Whistles | LekkeSlaap
+10
+10

Bells and Whistles

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Two Rivers-rylaan 33, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bells and Whistles is 'n uiters moderne selfsorgkothuis in Dorchester Heights, 'n stil woonbuurt in Oos-Londen. Dit is net 25 minute vanaf die Oos-Londen Lughawe en dit is na aan 'n winkelsentrum en 'n paar plaaslike restaurante.

Dié selfsorghuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging, en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n nuwe baksteen braai wat ideaal is vir onthaal.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die leefarea en die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n TV met 'n DStv PVR-dekodeerder met al die kanale. Daar is ook gratis WiFi beskikbaar. Die huis is ook baie privaat en veilig.

Slaapplek

’n Bespreking by Bells and Whistles sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Bells and Whistles
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Two Rivers-rylaan 33, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bells and Whistles het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Two Rivers-rylaan 33, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5067a8a0b57e4896e011d1d98441ffa05f8af427d551665b63ea2314663b768ae8fc3c9d22e22f09f8ca69f339f0d5dfa2c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 33 Two Rivers Drive Dorchester Heights 5201 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-18:00 10:00 -32.950919 27.898285
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za