LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Belmar Guesthouse | LekkeSlaap
+18

Belmar Guesthouse

27 resensies
Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Olive Grinter Straat, , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 R510 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Belmar Guesthouse is 'n wonderlike wegbreekplek, weg van die gejaag van die stad af, waar jy jou kan verwonder aan die omgewing en die stilte en vrede kan geniet. Belmar is gerieflik geleë naby winkelsentrums en hospitale, met maklike toegang tot die N1. Dit is die ideale basis vanwaar die historiese besienswaardighede, die botaniese tuine en die verskeie doendinge by Maselspoort verken kan word.

Belmar Guesthouse het 'n rustige en vreedsame atmosfeer wat gaste tuis sal laat voel. Die gastehuis beskik oor 'n privaat sitkamer, 'n eetkamer en 'n selfsorgkombuis.

Gerieflike verblyf word aangebied in 3 individueel versierde gastekamers en 'n selfsorgwoonstel met 3 kamers. Elke kamer het 'n TV, 'n waaier, verwarmer en 'n haardroër.

Geriewe en dienste sluit die volgende in: onderdakparkeerplek, braaigeriewe, 'n kroeg, tuisgemaakte aandetes op versoek en 'n wasgoeddiens.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 27 resensies vir Belmar Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • 19 Olive Grinter Straat, , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Belmar Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R600
Vanaf R510
per nag (vir 2 persone)
was R600
Vanaf R510
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Olive Grinter Straat, , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0YjI2YzVlLTllZmYtNDJjZi04ZGE1LWIwNmMxOWQ2NjQzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R510  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 19 Olive Grinter Street Fichardtpark 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.143579 26.186917
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!