Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belmonte Gastehuis

B&B
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 08:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Monte Christo-laan 19, Belmonte Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Belmonte Gastehuis is 'n nuwe gastehuis geleë teen die hange van Paarlberg en bied asemrowende uitsigte oor die dorp en op die omliggende bergreeks. Dit is 'n Mediterreense-styl kontemporêre gebou met 2 vloere. Sentraal en ideaal geleë, naby verskeie restaurante en wynlandgoede.

Dit is op 8 hektaar grond, teen 'n berghelling. Die goed toegeruste kamers is ruim, met privaat balkonne. Die kamers is groot, met 'n keuse van enkel-of koninggroottebeddens. Kamers word daagliks gediens. Al die kamers is op die tweede verdieping en word met trappe bereik. Al die kamers het ook en suite-badkamers, lugversorging, 'n kluis en 'n TV. Daar is ook gratis parkeerplek op die landgoed.

'n Volle ontbyt word op versoek in die eetarea bedien. Internet is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n swembad en buitesitplek.

Paarl is slegs minute weg van Franschoek en Stellenbosch, en 55 min vanaf Kaapstad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Belmonte Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Monte Christo-laan 19, Belmonte Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Belmonte Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 08:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Monte Christo-laan 19, Belmonte Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40b9361e6d4dc31b6d575bf7654d0b38285193de2206e21e01fe1b410b696ded2304504f29820291b9fe63c1aaeafa6a681f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 19 Monte Christo Ave. Belmonte Estate 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-08:00 11:00 -33.72686716902 18.954921662807