+56
Gastehuis in Limpopo

BelofteBos Farmhouse Inn

LielieBos
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

LielieBos het 2 slaapkamers wat gemeubileer is met 2 driekwartbeddens. Beide kamers spog met verfrissende groen, wit en grys dekor en gaste deel 'n badkamer tussen die 2 kamers wat buite die kamers is. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n mikrogolfoond en groot vensters wat skilderagtige uitsigte oor die uitgestrekte swembadarea bied.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Slegs verblyf met 'n mikrogolf, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is opsies vir ontbyt, middagete en aandete wat vooraf bespreek moet word teen ekstra koste.

Huisreëls

Die teetuin en geskenkwinkel is oop van Dinsdae tot Saterdae van 09:00 tot 13:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
HeuningBos
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

HeuningBos bied slaapplek aan 2 gaste en het ‘n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n slim-TV, gratis WiFi en verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Daar is ook ‘n lessenaar, spieëlkas en 'n stoepbankie met 'n uitsig oor die mooi tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Daar is opsies vir ontbyt, middagete en aandete wat vooraf bespreek moet word teen ekstra koste.

Huisreëls

Die teetuin en geskenkwinkel is oop van Dinsdae tot Saterdae van 09:00 tot 13:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
DroomBos
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

DroomBos is 'n lieflike koel rondawel met slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Die kamer het 'n slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n spieëlkas.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg is met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Daar is opsies vir ontbyt, middagete en aandete wat vooraf bespreek moet word teen ekstra koste.

Huisreëls

Die teetuin en geskenkwinkel is oop van Dinsdae tot Saterdae van 09:00 tot 13:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
GranaatBos
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

GranaatBos is 'n lieflike eenheid wat slaapplek bied vir 2 gaste. Dit het 2 driekwartbeddens, sowel as 'n enkelbed in die sitarea vir 1 kind. Die eenheid het 'n luukse klouvoetbad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetarea wat lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea het 'n pragtige uitsig oor die swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
5 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg Daar is opsies vir ontbyt, middagete en aandete wat vooraf bespreek moet word teen ekstra koste.

Huisreëls

Die teetuin en geskenkwinkel is oop van Dinsdae tot Saterdae van 09:00 tot 13:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
OlyfBos
Vanaf R1 390
R 1 390 R 1 251
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

OlyfBos is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met slaapplek vir 4 gaste. Dit het 2 smaakvolle slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n rusbank en 'n slim-TV. Daar is 2 driekwartbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n lessenaar in een kamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, stoofplaat, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n ingeboude eetarea. Buite is daar 'n welige tuin met 'n patiotafel, privaat braaigeriewe, en daar is ook 'n teetuin waar gaste kan eet en die skoonheid van die omgewing kan inneem. Daar is ook reebokke, njalas en talle voëls.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg Daar is opsies vir ontbyt, middagete en aandete wat vooraf bespreek moet word teen ekstra koste.

Huisreëls

Die teetuin en geskenkwinkel is oop van Dinsdae tot Saterdae van 09:00 tot 13:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

N1, Belofte Bos Farmhouse Inn, Bandelierkop, 0800, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6889ec49fe327e25c1e2c57501c4e76160708b139e8f0a88de20b595b3b880d7ed5a7181bdecd1efebecee3a2f0564c4ec31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 N1 Belofte Bos Farmhouse Inn 0800 Limpopo 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -23.266605347176 29.830171465873
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang