Belvedere Game Ranch

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Belvedere Game Ranch is op 'n 1400 ha-plaas met verskeie wildsoorte geleë. Die verblyf is ideaal vir 'n groep of families en bied slaapplek aan 14 gaste in ten volle toegeruste selfsorgeenhede.

Die verblyf beskik oor 6 kamers met lugversorging. Vier kamers het koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is nog 'n kamer met 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met storte, maar 1 kamer het ook 'n hoekbad. Die Houthuis het 2 enkelbeddens, 'n opvoubed en 'n privaat badkamer.

Die lodge is sentraal geleë en beskik oor 'n kombuis, sitkamer, eetarea, kroeg en 'n swembad. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, elektriese oond met gasplate en 'n mikrogolf. Gaste kan hulle etes om 'n etenstafel vir 12 geniet. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die plaas het heelwat bospaadjies wat met fietse, vierwielfietse, 'n bakkie of te voet verken kan word. Verskeie wild soos koedoes, njalas, buffels, kameelperde, vlakvarke, bosbokke, sebras, blouwildebeeste en voëlsoorte kan hier gesien word.

Slaapplek

'n Bespreking by Belvedere Game Ranch sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Belvedere Game Ranch gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 400 per nag (vir 14 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za