Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belvedere Game Ranch

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Marietjie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflike, pragtige verblyf! Dit was 'n baie aangename tyd op Belvedere. Andries het gesorg dat daar aan al ons behoeftes voldoen is. Dit is 'n pragtige plaas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sielskos. Well done. Absoluut asemrowend. So pragtige plek, mooiste plante en bosveld atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustige, veilige blyplek. Heerlike blyplek, rustig en veilig in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton F
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Slegs een nag oorgebly maar wens ons kon paar dae daar oorbly! Pragtige plek met fantastiese geriewe. Vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-mart B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Absolutely beautiful game ranch with fantastic hosts! Very comfortable stay, clean and stunning accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Fantastiese bos-atmosfeer, mense is gasvry, gesellig en hulpvaardig. Die plaasbestuur was baie behulpsaam, veral toe die manne op kort kennis wou jag, maar ons het regtig baie lekker gekuier. Klein en gesellig, so jy kan makliker met jou mede-kuiergaste aan die gesels raak en wêreldprobleme oplos. Het dit absoluut geniet. Die mense, die bos, die bokkies op jou voorstoep en natuurlik die twee "huiskatte".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Belvedere Game Ranch
Hi Louis, Bly julle het die tyd by ons geniet en bly dat Andries mooi na jul gekyk het terwyl ons nie hier was nie. Hoop ons sien jou vorentoe. Vriendelike groete Karen Venter

Andrew I
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Very peaceful place to relax and unwind! We really enjoyed our stay at Belvedere and the hosts were absolutely fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Belvedere Game Ranch
Hi Andrew, very happy to hear that you enjoyed your stay at Belvedere. Kind regards. Karen

John G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Fabulous stay all round. Highly reccommend. Great setting in KZN bushveld and surrounding hills. Well maintained and such a lovely family run business with staff. Now offering wild game pre packed meat cuts, droëwors etc. You will want to go back. Game sighted: zebra, buffalo, warthog, inyala, giraffe and impala,.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2021

Great place. The game viewing was great. All round a very nice experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie D
1 nag
5.0
Aug 2020

Wat 'n wonderlike plekkie in die natuur. Baie voëls. Die verblyf was perfek. Ons het die gesinseenheid gebruik. 2 aparte kamers met badkamers. Baie gerieflik en mooi. Die bed in die hoofslaapkamer slaap droomlekker, baie goeie matras. Die kombuis, eetkamer en woonkamer is 100% toegerus. Ons het baie lekker gebraai en op pad uit swartrooibokke gesien. Ons kan hierdie plek aanbeveel en sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magut A Plaas, Langs die R69, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACyxn7iRco5xnImXeZNtfEnRcju0RBpYFxL8349Fb0ZjQIbt8QZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Farm Magut A Off the R69 3160 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.529093357078 31.760203605976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang