Belvedere on Barkley

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Belvedere on Barkley is lekker sentraal geleë in die eksklusiewe Silwood, Rondebosch en bied gerieflike toegang tot die N2-, M3- en M5-hoofweë.

Hierdie huis het 'n Victoriaanse styl en bied verblyf in 2 suites met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke suite het 'n privaat ingang en is geskik vir basiese selfsorg. Elke suite het satelliet-TV, WiFi, katoenlinne en handdoeke met verhitte handdoekrelings. Komplimentêre tee en koffie word met aankoms voorsien.

Elke suite bied toegang tot die tuin met 'n gemeenskaplike swembad. Daar is patio's met sitplek en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot afstandbeheerde parkeerplek op die perseel.

Hierdie eiendom bied maklike toegang tot Kaapstad Internasionale Lughawe en die middestad met oneindig baie doendinge en besienswaardighede, soos die V&A Waterfront, Tafelberg se kabelkarretjie, Two Oceans Aquarium, museums, teaters, staptoere, winkels, restaurante, kroeë en nagklubs.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Belvedere On Barkley gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za