Belvidere Karkloof Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Belvidere Karkloof Retreat is in die Karkloofvallei sowat 24,6 km vanaf Howick. Gerieflike verblyf word in 'n selfsorg-eenheid op 'n werkende plaas met 'n pragtige uitsig oor die Karkloof Reservaat en plaas gebied.

Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea, 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n buitebad wat ideaal is om onder die sterre te ontspan. Die kombuis het 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n pizza-oond en 'n kroegarea. 'n Kamp-bababedjie of matras is ook op versoek beskikbaar.

Dié area is ideaal vir bergfietsry of om 'n wegbreek in die Midlands met pragtige berg-uitsigte te geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Belvidere Karkloof Retreat sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Belvidere Karkloof Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za