LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Belz Boutique Hotel | LekkeSlaap
+23

Belz Boutique Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuarts-rylaan 5, Ixopo, 3276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Belz Boutique Hotel is 'n hotel in Ixopo, KwaZulu-Natal wat deur 'n familie besit word en bied verblyf in 9 smaakvolle kamers.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar, stoel en 'n yskassie. Daar is mikrogolwe in die Executive- en Deluxe-suites.

Die hotel het 'n konferensiesentrum wat teen 'n ekstra koste bespreek kan word. Daar is 'n kroeg op die boonste verdieping met 'n platskerm-TV en 'n balkon wat 'n uitsig oor die platteland bied. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste. Die hotel bied WiFi, 'n sitarea en 'n restaurant, asook 'n swembad vir die warm somersdae.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Stuarts-rylaan 5, Ixopo, 3276, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ixopo KwaZulu-Natal
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuarts-rylaan 5, Ixopo, 3276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c6419265b914a0b0f341b094d3a179d97f6b0c23cc24889c525bdd746586a0ee19b352086d326d73f6bddd239c3dcf02d9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 5 Stuarts Drive Ixopo 3276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.156089371617 30.05644878214
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!