LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by BeMyGuest | LekkeSlaap
+72

BeMyGuest

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Vrede
Slegs die kamer.
Vreugde
Slegs die kamer.
Geloof
Slegs die kamer.
Hoop
Slegs die kamer.
Liefde
Slegs die kamer.
Dankbaar
Slegs die kamer.
Blydskap
Slegs die kamer.
Nederig
Slegs die kamer.
Genade
Slegs die kamer.
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vanaf 16 Sep 2021 tot 16 Des 2021.

Huisreëls

Let op die volgende regulasies:

Die kamers is volgens die nuwe regulasies ontsmet en skoongemaak.
Weens die Covid-19-regulasies kan ons ongelukkig nie ontbyt bedien nie. Geen ontbyte op Naweke en Vakansie dae nie.
Die gastehuis is stapafstand (of 2 minute se ry) vanaf die Kalahari Mall met verskeie restaurante en koffiewinkels.
Aandete-koepons vir restaurante in die mall is beskikbaar vir gaste wat deur 'n besigheid bespreek.
Ekstra gaste wat deel moet R130 per nag betaal.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 1, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57e0f09298f40ffa4782e9cb2bc1d307440c1428c0e10a6b61c11636c20cc24d0901ac3151569b384bc7b893b5c49a1fcc9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900, nou Vanaf R765  per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 1 Camp Street Rand 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.446999023665 21.256796121597
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!