LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ben Nevis Guestfarm | LekkeSlaap
+14

Ben Nevis Guestfarm

Kampeerplekke
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Daar is 5 kampeerplekke met ablusiegeriewe en kragpunte by 'n sentrale punt. Bring asseblief 'n verlengkoord saam as jy elektrisiteit by jou staanplek nodig het.

Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Gaste moet hulle eie toerusting saambring.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Madelief
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Madelief is op die tweede verdieping geleë en beskik oor 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kamer bied toegang tot 'n balkon vanwaar gaste die uitsig oor die tuin en op die berge kan waardeer. Gaste het toegang to 'n gemeenskaplike eetkamer met 'n kaggel en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n snoekertafel, 'n eerlikheidskroegie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aster
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Aster is 'n gesinskamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Gaste het toegang to 'n gemeenskaplike eetkamer met 'n kaggel en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n snoekertafel, 'n yskassie en 'n kofffiekroeg.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lavender
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Lavender het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n buitedeur. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetkamer met 'n kaggel en sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n snoekertafel, 'n yskassie en 'n kofffiekroeg.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kosmos
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Kosmos is 'n oopplan-eenheid met 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir 'n derde gas. Linne en handdoeke, sowel as 'n TV met sekere DStv-kanale word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en eethoekie, en in die badkamer is daar 'n bad en stort. Die eenheid het 'n voor- en agterdeur, sowel as 'n buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vergeet-my-nie
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Vergeet-my-nie is 'n oopplan-eenheid met 'n dubbelbed, enkelbed, en 'n aparte badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en eethoekie. Buite is daar braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ben Nevis Plaas, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmNDNmNzdmLTM2NjYtNGMyMy1hZjE5LTFlMDIzYjc3MmMwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R240  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 Ben Nevis Farm Clocolan 9735 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.850603545901 27.568963251326
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!